Vonke spat oor Mapoe

2010-08-12 06:41
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Nuwe regstappe dreig rondom die dienste van die Blitsbok Lionel Mapoe.

In die jongste wending oorweeg die Vrystaatse Rugbyunie regstappe teen die vleuel se agente.

Dit volg nadat ’n aribiter Dinsdagaand beslis het dat Mapoe ’n bindende kontrak met die Vrystaat het.

Adv. Bertus van Rhyn het laat Dinsdagaand uitspraak gelewer in die kontrakgeskil tussen die Vrystaat en die Haaie oor Mapoe.

Van Rhyn het beslis dat Mapoe, wat hom voor die Curriebeker-reeks by die Haaie aangesluit het, ’n geldige kontrak met die Vrystaat het.

Maar volgens Jan-Harm van Wyk, sy agent en ’n voormalige vleuel van die Vrystaat, wil Mapoe ondanks dié uitspraak nie vir die Cheetahs uitdraf nie en sal hy eerder ophou rugby speel as hy daartoe gedwing sou word.

Sport24 kan ook eksklusief onthul dat Mapoe by die Springbokke betrek kan word nog voordat hy sy terugkeer tot die speelveld maak.

Daar word verneem dat verskeie senior spelers in die Bok-groep die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, versoek het om Mapoe nader te trek.

Die 22-jarige Blitsbok het volgens Van Wyk volkome van ’n onlangse skouerbesering herstel en is al ’n week verkiesbaar om Curriebeker-rugby te speel.

Intussen het die Vrystaat sy span vir Saterdag se Curriebeker-kragmeting met die Leeus in Johannesburg aangewys.

Die Vrystaat-span is: Hennie Daniller, Philip Snyman, Robert Ebersohn, Meyer Bosman, Jongi Nokwe, Louis Strydom, Tewis de Bruyn, Ashley Johnson, Francois Uys, Hendro Scholtz, Waltie Vermeulen, Izak van der Westhuizen, WP Nel, Adriaan Strauss (k), Coenie Oosthuizen.

PLAASVERVANGERS: Skipper Badenhorst, Kobus Calldo, Philip van der Walt, Kabamba Floors, Tertius Carse, Sias Ebersohn, JW Jonker.


- Sport24

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: rugby

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Dante sê... Ek moet darem vir die Stormers n lansie breek. Jy sal opmerk dat al die spanne hul spelpatroon drasties wysig wanneer hulle teen die Stormers speel. Almal (selfs die Crusaders) het skoptaktiek gebruik toe hulle teen ons speel. Dit dwing die Stormers om die veilige opsie te neem en die wedstryde "versigtig" af te sluit. Ons speel ook geweldig baie 7-uur wedstryde en die veld is gevolglik baie nat. Glo my, die Stormers gaan, wanneer hulle teen die bulletjies op n droë Loftus speel, baie hardloop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: °C Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: °C PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.8T GTi 5-dr
2007
R 169,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i 3-dr MY00
2006
R 56,800.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.