Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

VSA, Japan speel dalk Superrugby

2013-01-25 09:30
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Greg Peters, Sanzar se uitvoerende hoof, het onthul dat dié liggaam oorweeg om die Superrugby-reeks te vergroot en spanne van ander wêrelddele in te sluit, het Sport24 berig.

Dit beteken spanne van Amerika, Kanada, Japan en Asië sal dalk in 2016 Super-rugby kan speel. Ook Argentinië se naam is genoem.

Sanzar se lede (Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland) sal later vanjaar oor die moontlike uitbreiding vergader, het die publikasie berig.

Volgens Jurie Roux, uitvoerende hoof van Saru, ondersoek Sanzar die uitbreiding van Super-rugby. ’n Subkomitee (van Sanzar) is gestig om dié opsie te oorweeg.

“Maar dit is ’n bietjie voortydig om oor die besonderhede daarvan te begin bespiegel.

“Kom ons laat die subkomitee toe om die moontlikhede uit te werk,” het Roux gesê.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24Sport op Twitter.

Lees meer oor: superrugby  |  sanzar
VOLGENDE OP NUUS24X

Mercedes blitsig in Monaco

16 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Annietjie Peper sê... Ja.a. Dis nou vir jou 'n ding. Glo nie die fout kan net by die knaap gesoek word nie. In Rugby is daar geen tweede plek nie. Dit is eintlik skokkend hoe ernstig skolerugby opgeneem word. Eerste klas gyms, spesiale diete en opkikkers en kinders wat van ander skole en provinsies 'gekoop' word. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurlingham - 10:02 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Place - expect delays
  • Friday Boksburg - 09:55 AM
    Road name: Atlas Road Southbound
    DELAYS approaching the N12 Highway Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sap Business Consultant 6month contract

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

.Net Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.