Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Uitval in Wallabies-kamp

2009-08-13 11:24
Tweets Share Share line Print

Sydney – Humeure het Donderdag amper handuit geruk by die Wallabies se kamp toe James O’Connor, die jong heelagter, en die flank Phil Waugh by ‘n oefensessie in ‘n bakleiery betrokke geraak het.

Hulle het nie handgemeen geraak nie, maar die twee moes deur spanlede van mekaar weggetrek word.

“Dis goed, ons raak kompeterend en ek dink nie een van ons wou terugstaan nie. Dit was alles in goeie gees,” het O’Connor gesê.

“Ons het besluit ons moet ‘n meer fisieke benadering hê. Dit is wat ons Woensdag na die oefening toe gebring het en dit was nogal intens.”

Robbie Deans, die Australiese afrigter, het die konfrontasie verwelkom.

“Die feit dat daar ‘n bietjie van ‘n onderonsie was tydens die oefensessie is nie ‘n slegte ding nie, want in ‘n wedstryd kan jy nie terughou nie.”

- Reuters
 

Lees meer oor: robbie deans  |  wallabies  |  rugby
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Riaan Ferreira sê... Goeie span, maar ek hoop dat JDV beseer bly, wil graag sien hoe JJ en Jan saam kombineer. En ek sê dit weer, hierdie span gaan nog diep, baie diep spore trap. En met dit hoop ek dat alle, "ware" Bok ondersteuners hulle sal begin skaar agter die span en ligsinnige en afbrekende kommentaar sal stop en die Bokke volwaardig sal begin ondersteun. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Waverley - 13:23 PM
    Road name: Scott Street
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at Athol Oaklands Road
  • Wednesday Benoni - 13:21 PM
    Road name: N12 Westbound
    DELAYS between Snake Road and the Tom Jones Street exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.