Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

UJ behaal rekord-oorwinning

2012-03-05 23:06
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Universiteit van Johannesburg (UJ) het die grootste Varsity Cup-oorwinning in die geskiedenis van die toernooi behaal toe hulle die TUT Vikings met 93-0 geklop het in die vyfde ronde van die toernooi Maandagaand.

Buiten UJ se groot oorwinning – te danke aan onder meer 33 punte vir Worsie Kotzé en vier drieë vir sy mede-Namibiër Chrysander Botha – het Maties en UP-Tuks ook oorwinnings behaal, met UCT en NWU-Pukke wat op dramatiese wyse 29-elk gelykop gespeel het.

Die Ikeys was in Kaapstad met minder as 10 minute oor nog 29-13 voor, maar die Potchefstroomse span het twee drieë gedruk om die gelykop-uitslag af te dwing en waarskynlik UCT se hoop op ‘n halfeindstryd te beëindig.

Die Maties het ‘n sterk genoeg voorsprong van 18-0 teen halftyd in ‘n oowinning van 42-26 teen NMMU in Port Elizabeth omskep. Die Madibaz het 26 punte in die tweede helfte aangeteken teenoor die Maties se 24. Tuks het ook ‘n maklike oorwinning van 48-18 oor ‘n uitgedunde Shimlas-span (weens beserings) behaal.

Soos dinge nou staan is UCT, die verdedigende kampioene, in die sesde plek op die punteleër, met nege punte na vyf wedstryde.

Die Madibaz is ‘n punt voor hulle met 10. Pukke het 14 punte, UP-Tuks en UJ het elk 20 en die onoorwonne Maties is bo-aan die punteleër met 22 punte. Shimlas is in die sewende plek met ses punte en TUT het geen punte nie.

- Volg Nuus24Sport op Twitter
 

Lees meer oor: varsity cup
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.