Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Te moeilik om Deans te vervang' – Mortlock

2012-11-14 11:20
Tweets Share Share line Print

Sydney – Australië se oud-kaptein Stirling Mortlock meen Robbie Deans sal nie as afrigter van die sukkelende Wallabies afgedank word nie, omdat dit te moeilik sal wees om hom voor die Britse en Ierse Leeus-toer te vervang.

Deans is sedert Australië se swak vertoning in die Rugbykampioenskap-reeks onder geweldige druk en die Wallabies se vernederende nederlaag van 6-33 laas naweek teen Frankryk het sake net vererger.

Mortlock het egter gesê met die Britse en Ierse Leeus se reeks van drie toets aanstaande jaar in Australië, is dit te laat om Deans te vervang.

"Ek dink dit is baie moeilik wanneer jy die Leeus in die prentjie bring – die grootste gebeurtenis vir Australiese rugby buiten die Wêreldbeker," het Mortlock Woensdag aan joernaliste gesê.

"Die realiteit om iets soos dit te doen (Deans af te dank) sal nie goed wees vir die span en dit wat ons probeer bou met die oog op die Britse Leeus nie."

Deans het Bob Dwyer die naweek verbygesteek as die Wallaby-afrigter met die meeste ervaring.

Die wedstryd teen die Hane was sy 68ste as afrigter van Australië, maar slegs 39 daarvan is egter gewen.

Australië se volgende kragmeting is Saterdag teen Engeland op Twickenham.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Neusie verby vir Proteas

21 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Beatrix Rode sê... Het Engeland toe die All Blacks gewen? Is dit hoekom jy hulle gelukwens? Het ons nie Wales gespeel nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 18:09 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    SLOW TRAFFIC between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.