Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Superrugby: Halftyd nou langer

2013-01-10 10:17
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Sanzar, wat as die beheerliggaam van Superrugby optree, het Donderdag aangekondig dat halftyd gedurende die Super-reeks in 2013 na 12 minute verleng sal word.

Halftyd was gewoonlik 10 minute lank, maar Sanzar het besluit om spanne ‘n bykomende twee minute te gee sodat afrigters die nodige veranderings aan hul spanne kan maak.

Die Superrugby-reeks skop op 15 Februarie af, wanneer die Rebels en die Force op AAMI Park in Melbourne kragte meet.

Net Australiese spanne sal in die eerste naweek van Superrugby uitdraf, met die Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse spanne wat die daaropvolgende naweek met hul seisoene begin.

Die besluit is geneem om Australië meer tyd te gee om voor te berei vir die Britse en Ierse Leeus-toer.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: superrugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Mercedes blitsig in Monaco

36 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Jorrie Jordaan sê... Lyk my muller is net so dom soos die laaitie. Moenie jou gestremdheid hier ten toon stel nie....jy maak n gat van jouself Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Fordsburg - 10:15 AM
    Road name: Church Street Southbound
    SLOW TRAFFIC between Central Avenue and Main Reef Road
  • Friday Fourways - 10:14 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Leslie Avenue - expect DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Safety Manager - Construction

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
R500000 - R600000

Group Safety Manager - Construction

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
R500000 - R600000

Business Analysts from R400k

Johannesburg
E-Merge IT Recruitment
R380000 - R400000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.