Stryd van kampioenspanne

2010-07-09 09:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Curriebeker-kampioen en die Eerste Liga se kampioen van 2009 saam in die kryt in die eerste stryd in vanjaar se Curriebeker-rugbyreeks op Loftus Versfeld in Pretoria...

Die Blou Bulle sê die Pumas vandag die stryd in die Jakarandastad aan nadat die Bulle hul geliefde Loftus Woensdag weer in gebruik geneem het nadat Fifa dit vir WB 2010 beset het.

Met die Bulls se Super14-baanbrekerswerk in die Orlando-stadion in Soweto iets van die verlede, is die Bulle ywerig om toeskouers op Loftus weer met hul spel te bederf.

Hulle moet dit doen onder leiding van hul haker, Gary Botha, wat ná ’n lang afwesigheid weer terug in die Ligblou-trui is. “Soweto was ongelooflik vir ons en ons het die ‘reis’ geniet. Maar eindelik is Loftus steeds ’n spesiale plek vir die Bulle,” het Botha gesê.

“Tog put ons trots daaruit om ’n goeie rugbywedstryd op enige plek te kan speel.”

Spelers soos Botha, Derick Kuün, John Mametsa en Jaco van der Westhuyzen het ’n groot taak om leiersrolle in ’n jongerige Bulle-span te speel.

“Die ouens moet nou werklik hul kant bring. Die dae is verby dat ons, as die meeste van ons Bokke weg is, in sak en as daaroor moet wees,” sê die Bulle se kaptein.

Vir die Ligbloues se afrigtingspan sal die vertoning van ’n splinternuwe skakelpaar, Ruan Snyman en Jacques-Louis Potgieter, van groot belang wees.

Jimmy Stonehouse het as breier wondere met die Pumas verrig, maar ’n sege oor die Bulle op Loftus is straks wensdenkery. Van sy sleutelspelers begin weens beserings op die plaasvervangersbank.

Die spanne is:

Blou Bulle: Jaco van der Westhuyzen, Gerhard van den Heever, Stephan Dippenaar, Stefan Watermeyer, John Mametsa, Jacques-Louis Potgieter, Ruan Snyman, Gerrit-Jan van Velze, Derick Kuün, Deon Stegmann, Fudge Mabeta, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Gary Botha (k), Dean Greyling. PLAASVERVANGERS: Bandise Maku, Bees Roux, Juandré Kruger, CJ Stander, Danie Faassen, Francois Brummer, Hayden Groepes.

Pumas: Carl Bezuidenhout, Duwayne Smart, Ashwin Scott, Jovan Botha, Shaun Venter, Ricardo Croy, Tian Meyer, Junior Bester, Eduan van der Walt, Corné Steenkamp, Marius Coetzer, Luhan Velthuizen, Ashley Buys, Hannes Franklin (k), Dawie Steyn. PLAASVERVANGERS: Torsten van Jaarsveld, Ronnie Uys, Willem Serfontein, Doppies le Roux, Jacques Coetzee, Elgar Watts, Allistair Kettledas.

Skeidsregter: Stuart Berry.

Afskop: 19:10.
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: blou bulle  |  pumas  |  rugby  |  curriebeker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Corrie sê... TEAM PLAYED WON LOST DREW POINTS FOR POINTS AGAINST TRIES FOR TRIES AGAINST LOSS BONUS TRIES BONUS POINTS Combined Log Chiefs 12 10 2 0 330 247 35 18 1 4 53 Stormers 11 10 1 0 245 171 19 12 1 0 49 Brumbies 11 7 4 0 302 237 33 21 4 4 44 Bulls 12 8 4 0 371 274 38 27 4 4 48 Al daai papsak suiers...die bulle se 'swak' rugby ten spyt...kyk biki daar waar staan 19 12 by die stormers en 38 27 by die bulle....dis driee vir en driee teen....! net een span het meer driee gedruk sover as die bulle...so wag maar en sien...stormers kan nie altyd net op verdediging staatmaak nie...nou kom die fase waar die bulle gaan 'peak' en dan is dit maar weer snot en vistrane ini kaap....hierdie te vroeg 'peak' van die stormertjies is soos julle girls daar kla oor julle manne se "premature climaxing" op ander gebiede ook....en soos julle girls onbevredig gelos word...so word julle ondersteuners gelos met lee trofee kaste...shame siestog foeitog....g'n wonder ons beleef sulke lekker tye met julle vrouens as ons daar gaan kuier nie.... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

FORD

Fiesta 2.0i ST150 3-dr
2007
R 169,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.5 Di-DC D-Cab Dsl PU MY08
2010
R 244,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.