Strauss sê sy span probeer kalm bly

2011-10-22 08:16
Tweets Share Share line Print

Vir die eerste keer in 12 jaar sê die Goue Leeus ’n ander span die stryd in die Curriebeker-halfeindstryd op hul eie tuisveld aan.

’n Curriebeker-eindstryd en die hoop op ’n tiende Currie­beker-titel wag op die Goue Leeus se rugbyspan as hulle vandag met die sterbelaaide Westelike Provinsie (WP) op Coca-Cola-park kan afreken.

Tagtig minute se genadelose rugby lê voor vir die manne van Schalk Burger, Suid-Afrikaanse rugby se ware honderdpersenter, en dié van die gewilde nuwe leier van die Leeu-trop, die bebaarde Joss Strauss.

“Ek is geweldig opgewonde,” het Strauss gesê.

“Ek was nog nie daar (in ’n halfeindstryd) nie, so ek kan nie beskryf hoe dit gaan wees nie, maar ek sien uit daarna.”

Die WP-span is die week met verskeie Springbokke gelaai, terwyl ’n verswakte Leeu-span ’n week gelede pak gekry het teen die Haaie.

Maar die afrigter, John Mitchell, en sy Leeus glo hulle is gereed en Strauss glo ook nie die Leeus se gebrek aan ervaring van uitklopwedstryde is ’n slagyster nie.

“Ons het ouens in die span wat al in die situasie (’n halfeindstryd) was, al was dit dalk in ander unies,” het Strauss oor die teenwoordigheid van ervare spelers soos Alwyn Hollenbach, Wikus van Heerden, CJ van der Linde en Butch James gesê.

“Hulle sal sorg dat die jonger ouens gerat is vir dit wat wag.

“Die gees in die span is ongelooflik en dit is so ’n groot eer vir ons.

“Ons probeer om net kalm te bly,” was die baardman se siening vroeër die week.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

– Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Corrie sê... TEAM PLAYED WON LOST DREW POINTS FOR POINTS AGAINST TRIES FOR TRIES AGAINST LOSS BONUS TRIES BONUS POINTS Combined Log Chiefs 12 10 2 0 330 247 35 18 1 4 53 Stormers 11 10 1 0 245 171 19 12 1 0 49 Brumbies 11 7 4 0 302 237 33 21 4 4 44 Bulls 12 8 4 0 371 274 38 27 4 4 48 Al daai papsak suiers...die bulle se 'swak' rugby ten spyt...kyk biki daar waar staan 19 12 by die stormers en 38 27 by die bulle....dis driee vir en driee teen....! net een span het meer driee gedruk sover as die bulle...so wag maar en sien...stormers kan nie altyd net op verdediging staatmaak nie...nou kom die fase waar die bulle gaan 'peak' en dan is dit maar weer snot en vistrane ini kaap....hierdie te vroeg 'peak' van die stormertjies is soos julle girls daar kla oor julle manne se "premature climaxing" op ander gebiede ook....en soos julle girls onbevredig gelos word...so word julle ondersteuners gelos met lee trofee kaste...shame siestog foeitog....g'n wonder ons beleef sulke lekker tye met julle vrouens as ons daar gaan kuier nie.... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

FORD

Fiesta 2.0i ST150 3-dr
2007
R 169,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.5 Di-DC D-Cab Dsl PU MY08
2010
R 244,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.