Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Strauss en De Villiers reg om te toer

2012-10-31 18:08
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Jean de Villiers en Adriaan Strauss is albei fiks verklaar om saam met die Bokke na Ierland, Wallis en Engeland te toer.

Craig Roberts, die Springbokke se spandokter, het Woensdag bevestig dat die spelers hul fiksheid bewys het nadat hulle goed gereageer het op behandeling vir beserings.

“Strauss hardloop al en hy is gereed om aan ‘n volle oefensessie deel te neem,” het Roberts gesê.

“Ek is ook gelukkig met Jean se vordering. Hy het die afgelope tyd saam met die WP geoefen en hul personeel het my laat weet dat hy herstel het.”

Strauss het sy knie in verlede naweek se promosie-relegasie-wedstryd teen die Kings beseer.

De Villiers het sy dyspier sowat twee weke terug tydens ‘n oefensessie by die WP beseer.

Die ander groot besering bekommernis vir die Bokke is die van die oopkanflank Francois Louw. Louw het sy nek beseer toe hy vir Engelse klubspan Bath gespeel het.

“Ek het met Flo (Louw) gepraat en sy nekbesering vorder goed, dit lyk of hy al die naweek vir Bath kan uitdraf.”

“Dit was ‘n lang en harde seisoen, so die toer aan die einde van die jaar sou altyd moeilik wees.”

Die afrigter, Heyneke Meyer, het gesê dat die beserings die afgelope tyd baie by hom gespook het en dat hy voel die tyd is reg om nou die sisteme van die nasionale span te verander.

Bismarck du Plessis, Andries Bekker, Pierre Spies, Johan Goosen, Frans Steyn en Bryan Habana is tans almal op die krukkelys.

Meyer het gesê dat Suid-Afrika iets by Nieu-Seeland kan leer en spelers vir langer tydperke moet laat rus om hul fiksheid te verseker.

“Sonder om te krities te klink oor hoe dinge hier gedoen word sal ek daarvan hou as daar ‘n paar veranderinge in die sisteem kan plaasvind,” het Meyer gesê.

“Ek dink Nieu-Seeland kry dit reg. Hulle beplan om vir Richie McCaw vir hul Europese toer te laat rus.”

“Daar is regtig ‘n paar goeie spelers beseer as mens kyk na ouens soos Frans Steyn en Bryan Habana.”

“Die jong ouens sal goed doen, maar as daar name soos Steyn en Habana in jou span is dan is jou agterlyn uitstekend.”

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Account Executive

Nelspruit
Mpumalanga Personnel & Training Consultants
R7500 - R8500

Senior Rock Engineers

North West
Higher Intelligence
Market Related

Resident Engineer

Rustenburg
Hi-Tech Recruitment (JHB)
R350000 - R400000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.