Die All Black-senter, Sonny Bill Williams, is die tweede sportman wat onder diewe deurgeloop het nadat Cameron van der Burgh ook vroeër besteel is.
Twee voormalige toetsspelers, Louis Koen en Pieter de Villiers, is bygevoeg tot die Springbok-bestuurspan as konsultante.
Durban - Die Stormers het met 16 punte teen die Sharks se ses as wenners uit die stryd getree in dié twee spanne se Super Rugby-kragmeting Saterdag by die Kingspark-stadion in Durban. Die Stormers se Schalk Burger het die enigste drie gedruk toe hy in die 14de minuut van die wedstryd oorgeduik het.Peter Grant het die Stormers se ander 11 punte met sy skopskoen aangeteken.Die Sharks se enigste punte was twee strafskoppe, wat in die eerste helfte deur Jacques-Louis Potgieter oorgeklits is.- Volg Nuus24Sport op Twitter.Neem deel aan ons meningspeiling hieronder oor televisiekommentators vir hierdie wedstryd.
- SAPA
Hoe sou jy Gary Boshoff se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Hoe sou jy Hennie Koortzen se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Die Highlanders moes 'n laat terugvegpoging deur die Blues afweer om die Super-rugbykragmeting op Eden Park in Auckland te wen.
Die Hurricanes het nege drieë teen die Rebels ingeryg vir 'n bonuspunt-oorwinning en 'n skrale kans om die Super-reeks se uitspeelrondes te haal.
Gerhard Steyn het eers gedink Zelri is te jonk vir hom, maar toe sien hy tog die lig.
Die 11de wenner van die realiteitsreeks American Idol is dié week aangewys.
Kyk hier hoe harmonieus Suid-Afrikaanse en Skandinawiese kulture byeenkom.
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n omstrede skildery van pres. Zuma beskadig het.
Twee amateur-rolprent- makers het beurse gewen met hul flieks. Hulle deel hul kreatiewe inspirasie.
Duisende mense stroom jaarliks na die Nampo-Oesdag. Kyk hier waaroor die storie eintlik gaan.
Klik hier vir ’n agter die skerms kyk na Diaan Lawrenson en Olivia se voorblad-fotosessie
Kyk hier na foto's van die vistreiler wat by Clifton-strand in Kaapstad gestrand het.
Corrie sê... TEAM PLAYED WON LOST DREW POINTS FOR POINTS AGAINST TRIES FOR TRIES AGAINST LOSS BONUS TRIES BONUS POINTS Combined Log Chiefs 12 10 2 0 330 247 35 18 1 4 53 Stormers 11 10 1 0 245 171 19 12 1 0 49 Brumbies 11 7 4 0 302 237 33 21 4 4 44 Bulls 12 8 4 0 371 274 38 27 4 4 48 Al daai papsak suiers...die bulle se 'swak' rugby ten spyt...kyk biki daar waar staan 19 12 by die stormers en 38 27 by die bulle....dis driee vir en driee teen....! net een span het meer driee gedruk sover as die bulle...so wag maar en sien...stormers kan nie altyd net op verdediging staatmaak nie...nou kom die fase waar die bulle gaan 'peak' en dan is dit maar weer snot en vistrane ini kaap....hierdie te vroeg 'peak' van die stormertjies is soos julle girls daar kla oor julle manne se "premature climaxing" op ander gebiede ook....en soos julle girls onbevredig gelos word...so word julle ondersteuners gelos met lee trofee kaste...shame siestog foeitog....g'n wonder ons beleef sulke lekker tye met julle vrouens as ons daar gaan kuier nie.... Lees die storie...
Fourways - 13:09:55 PM DELAYS both directions at Leslie Avenue Nog verkeersverslae
South Africa. Cape TownHire ResolveR15000 - R28000
South Africa. JohannesburgHire ResolveR20000 - R30000
South Africa. PretoriaHire ResolveR20000 - R24000
CitiGolf 1.4i 5-dr MY042007R 72,995.00
Fiesta 2.0i ST150 3-dr2007R 169,995.00
Triton 2.5 Di-DC D-Cab Dsl PU MY082010R 244,990.00
Houses R 1 850 000
Houses R 2 249 000
Houses R 1 275 000
As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.
Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.
Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.
Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.
Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.
Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!