Stormers terug op wen-pad
2011-04-16 19:06
Johannesburg – Die DHL Stormers het Saterdag drie drieë teen die Leeus gedruk en met ‘n oorwinning van 33-19 op Coca Cola-park in Johannesburg geseëvier.
Punte aangeteken:
DHL Stormers: Drieë - Danie Poolman, Jaque Fourie, Johann Sadie
Doelskoppe - Dewaldt Duvenage, Lionel Cronje (2)
Strafskoppe - Cronje (3), Gary van Aswegen
MTN Lions: Drieë - Warren Whiteley
Doelskop - Burton Francis
Strafskoppe - Francis (3)
Skepskop - Francis
- Volg Nuus24 op Twitter.