Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Steenkamp, De Jongh in beginspan vir Bokke

2012-11-14 12:17
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Gurthrö Steenkamp en Juan de Jongh is albei in Heyneke Meyer se beginspan ingesluit vir die Springbokke se toets teen Skotland.

De Jongh, senter vir die WP, vervang Jaco Taute op buitesenter. Taute skuif na die plaasvervangerbank.

"My plan was nog altyd om vir Juan te laat begin omdat hy die afgelope tyd so goed speel. Ek is regtig opgewonde om te sien wat hy die span kan bied," het Meyer tydens die spanaankondiging gesê.

Steenkamp, wat in sy eerste toets vir die Bokke sal verskyn sedert sy skuif na die Franse klubspan Toulouse, vervang CJ van der Linde op loskopstut.

"Dit is goed om Gurthrö terug in die span te hê; ons wou hom verlede week in die span insluit, maar hy was ongelukkig nie 100% fiks nie," het Meyer gesê.

Van der Linde neem die plek van Pat Cilliers in op die plaasvervangerbank.

Pat Lambie behou ook die nr 10-trui, met Morné Steyn wat op die plaasvervangerbank sal wees.

So lyk die span:

15. Zane Kirchner, 14. JP Pietersen, 13. Juan de Jongh, 12. Jean de Villiers (k), 11. Francois Hougaard, 10. Pat Lambie, 9. Ruan Pienaar, 8. Duane Vermeulen, 7. Willem Alberts, 6. Francois Louw, 5. Juandré Kruger, 4. Eben Etzebeth, 3. Jannie du Plessis, 2. Adriaan Strauss, 1. Gurthrö Steenkamp.

Plaasvervangers: 16 Schalk Brits, 17 Heinke van der Merwe, 18 CJ van der Linde, 19 Flip van der Merwe, 20 Marcel Coetzee, 21 Morné Steyn, 22 Jaco Taute 23. Lwazi Mvovo

Saterdag se afskoptyd in Edinburg is om 16:30.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: skotland rugby  |  springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Neusie verby vir Proteas

2013-06-19 18:11

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.