Speler-uittog ná WB verwag

2010-09-07 14:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad  - Die Suidelike Halfrond kan ‘n reuse uittog van rugbyspelers nà aanstaande jaar se Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland verwag.

Na 2007 se Wêreldbeker het ‘n groot aantal spelers van Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika kontrakte met klubspanne in Europa gesluit vir 'n salaris waarvan hulle by die huis slegs van sou kon droom.

As kaptein van die 2007 Wêreldkampioene, het John Smit skaars die trofee omhoog gehou toe pak hy reeds sy tasse vir Clermont. So ook die losskakel Butch James wat by Bath aangesluit het.

Maar die span van die All Blacks is in 2007 die hardste getref en hulle moes spelers soos Carl Hayman, Chris Jack, Aaron Mauger, Luke McAlister, Sam Tuitupou en Byron Kelleher groet.

Ten spyte van die Nieu-Seelandse Rugbyunie (NZRU) se duidelike belangstelling om Hayman te behou, het dié stut steeds gekies om eerder vir Toulon in die Franse Top14-liga te speel.

Die NZRU se uitvoerende hoof, Steve Tew, het dit duidelik gestel dat die unie nie in ‘n bieëry met klubs van die Noordelike Halfrond betrokke sal raak nie.

In 'n poging om spelers te behou bied die NZRU nou kontrakte aan spelers tot en met 2012. 

Volgens die NZRU se algemene bestuurder van professionele rugby, Neil Sorenson, wil hulle nie ‘n herhaling van 2007 sien, toe die helfte van die All Blacks-span hul tasse vir Europa gepak het nie.

“Ons sal bitter graag wil hê dat Richie McCaw, Dan Carter en die nuwe ouens soos Victor Vito en Kieran Read langer by ons bly," het Sorenson bygevoeg.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

David sê... Barend Die papsakkers is eintlik die tuiste vir die 'newwir wozzers'. 'n 'Has been' is te skaam om in passiongapland te speel. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 4 2.0 Highline AT
2006
R 139,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 335,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.