'Sonny Bill moet vleuel speel'

2011-07-06 14:31
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die All Blacks moet Sonny Bill Williams op regtervleuel vir die Wêreldbeker kies waar hy 'n soortgelyke impak as Jonah Lomu op die opposisie se verdediging kan maak, meen die voormalige All Black-keurder Earle Kirton.

Daar word tans gedebatteer of dit Williams of Ma'a Nonu moet wees wat vanjaar die nr. 12-trui vir die Nieu-Seelanders moet dra, maar Kirton stel voor die keurders dink verder as die middelveld om sodoende beide spelers te akkomodeer.

"Jy dink dalk dit is van die linkerkant van die veld, maar Williams moet op die regtervleuel oorweeg word," het hy Maandag gesê.

"As jy Sonny Bill het waar hy agter Ma'a Nonu rondhang en die agterlyn dan binnekom, gaan die verdediging nie weet wat om te doen nie."

"Met Jonah Lomu het ons altyd gesê hy het drieë sonder die bal gedruk omdat hy soveel verdedigers na hom getrek het. Ek dink Sonny Bill kan dieselfde effek in die vleul-posisie hê."

"Dan het jy Nonu en SBW om dop te hou en Dan Carter op losskakel met Conrad Smith wat wyd hardloop. Dit sal 'n nagmerrie vir verdedigers wees."

Kirton, wat 'n All Blacks-keurder in 1988 en toe weer vanaf 1992 tot 1995 was, glo Williams sal vinnig aanpas in die nuwe posisie.

Die oud-All Black het vanaf 1963 tot 1970 op losskakel in 13 toetse vir die Kiwi's uitgedraf.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Corrie sê... Renoir het te veel gesuip tydens lunch en nou loop die mond oor van die stront wat in sy binneste opgebou het van dei verwaarlosing in sy kinderjare....shame... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

Z4 sDRIVE20i AT
2012
R 499,500.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

OPEL

Corsa 1.4 Sport Utility MY04 PU
2009
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.