Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Slag vir All Blacks voor Ierland-toetsreeks

2012-05-15 07:30
Tweets Share Share line Print

Wellington – Die All Blacks-vleuel Richard Kahui sal weens 'n skouerbesering aanstaande maand se reeks van drie toetse teen Ierland misloop, het die Waikato Chiefs, sy Super-rugbyspan, Dinsdag aangekondig.

Kahui se afwesigheid kan dalk beteken dat Zac Guildford of Hosea Gear sy plek in die span sal inneem. Guildford en Gear is albei weggelaat uit die Nieu-Seelandse oefenspan wat Maandag aangekondig is.

Die 27-jarige Kahui het Sondag die skouerbesering opgedoen in die Chiefs se Super-rugbywedstryd teen die Reds en die span het op hul Twitter-blad aangekondig dat hy nie teen Ierland sal speel nie.

"Richard Kahui sal die All Blacks se toetsreeks in Junie misloop en sal vandeesweek 'n spesialis gaan sien," het die Chiefs geskryf.

Kahui, wat in die All Blacks-span was wat verlede jaar die Wêreldbeker-rugbytoernooi gewen het, het 'n geskiedenis van skouerbeserings, wat hom beperk het tot 17 toetswedstryde sedert sy buiging in 2008.

– Volg Nuus24Sport op Twitter

- AFP

Lees meer oor: richard kahui  |  all blacks
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

ALL BLACKS-DIE-BESTE sê... Ja ek is bly hy het die aanslaan gemis nou is julle bokkies ook oppad huistoe.Pas my soos n handskoen. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Diepkloof - 08:59 AM
    Road name: Chris Hani Drive Westbound
    HEAVY DELAYS between Golden Highway and the N1 Interchange
  • Wednesday Germiston - 08:58 AM
    Road name: N3 Southbound
    ACCIDENT in the right lane before the N12 Elands Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.