Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skotte straks sonder staatmaker-slot

2012-11-06 14:43
Tweets Share Share line Print

Edinburg – Skotland se soeke na 'n eerste oorwinning oor Nieu-Seeland in 107 jaar, wanneer hulle Sondag teen die Wêreldkampioene op Murrayfield uitdraf, is moeiliker gemaak met die nuus dat die talentvolle slot Richie Gray beseer is.

Gray wat vir die Engelse klubspan Sale Sharks speel, sukkel met 'n enkelbesering.

Beserings aan sleutelspelers beteken dat die afrigter, Andy Robinson, nie dieselfde span wat in Junie teen Samoa gewen het, sal kan kies nie.

Vier spelers wat in die toets teen Samoa uitgedraf het is beslis uit.

Die senter Joe Ansbro en skrumskakel Chris Cusiter is weens besering nie beskikbaar nie.

Die agsteman Richie Vernon het nie die aanvanklike toetsgroep gehaal nie en die vaskopstut Euan Murray sal weens godsdienstige redes nie Sondag speel nie.

Skotland kon nog nooit die All Blacks sedert hul eerste ontmoeting in 1905 in Inverleith, Edinburg, klop nie.

Die Skotte se beste vertonings in 28 wedstryde teen die Kiwi's was twee gelykop-uitslae in 1964 en 1983.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

       

Lees meer oor: skotland rugby  |  all blacks
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Hendrik Lemmer sê... Sover lyk dit nie goed vir die Bulle se superugby wedstryde nie.... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Heidelberg - 08:35 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT between Dasville Interchange and De Hoeks plaza
  • Tuesday Ruimsig - 08:32 AM
    Road name: Peter Road Both Ways
    HEAVY DELAYS through Ruimsig
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.