Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skoolseun sterf ná rugby-duikslag

2013-01-23 15:18
Tweets Share Share line Print

Pietermaritzburg – 'n Skoolseun van Newcastle Hoërskool in KwaZulu-Natal is dood nadat hy vermoedelik sy nek beseer het in 'n wedstryd vir rugbyproewe, het die Witness-koerant Woensdag berig.

Bongukuhle Langa (17), 'n Graad 11-leerder aan die Newcastle Hoërskool, het Maandagmiddag op die rugbyveld gesterf.

Die skoolhoof, Manny Govender, wou nie kommentaar oor die voorval lewer nie.

"Julle sal met die onderwysdepartement moet praat. Hulle het my gevra om alle navrae na hul kantoor te verwys," het hy aan die koerant gesê.

Dave van der Westhuizen, voorsitter van Noordelike KZN Hoërskool rugby, het gesê hy het met die onderwyser gepraat wat 'n beampte by die wedstryd was.

Die onderwyser het gesê Bongukuhle het in 'n duikslag op sy nek geland.

"Volgens hom is dit 'n duikslag wat verkeerd geëindig het en die speler het op sy nek geval," het Van der Westhuizen gesê.

'n Woordvoerder vir die onderwysdepartement, Muzi Mahlambi, het gesê 'n verklaring sal eers uitgereik word wanneer 'n volledige verslag oor die voorval ontvang is.

Lees verder.

- The Witness

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: ongelukke  |  skolesport  |  sterftes  |  rugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Bill Sherman sê... Die straf was te lig. Hy moes permanent uit Rugby geskors word. Hierdie ligte strawwe is die redes waarom afrigters en spellers ook skeidsregters aanrand. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Financial Manager - Corporate Banking

Johannesburg
The Personnel Concept
R800000 - R900000

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.