Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skok ná Kings-baas bedank

2012-12-11 16:30
Tweets Share Share line Print

Port Elizabeth – Anele Pamba, uitvoerende hoof van die Oostelike Provinsie-rugbyunie (OPRU), het met onmiddellike effek uit sy pos bedank, het die unie Dinsdag in 'n verklaring gesê.

Pamba het sedert 2008 as adjunkpresident van OPRU gedien en het in 2009 ingestem as tydelike uitvoerende hoof van die unie op te tree totdat die Kings in die Superrugby-toernooi toegelaat word.

Cheeky Watson, president van die OPRU, het in 'n mediaverklaring Pamba se bydrae oor die jare geloof.

“Die besluit kom as ‘n skok vir baie van ons en ons gaan Anele se entoesiasme en toewyding mis. Ons kan egter nie keer dat hy ander projekte aanpak nie en ons wens hom sterkte toe met sy toekomstige projekte,” het Watson gesê.

Charl Crous, algemene bestuurder by die OPRU, sal tydelik as die uitvoerende hoof van die unie dien tot 'n geskikte plaasvervanger vir Pamba aangewys word.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
38 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Riaan Ferreira sê... En nou Landsverraaier??? Ek dog dan die All Blacks is die beste???? Maar afgesien van joyu onkunde oor rugby, was beide wedstryde uitstekend gewees met die beste spanne wat verseker gewen het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 08:29 AM
    Road name: Johan Heyns Drive /Hamilton Street Southbound
    DELAYS between Fred Nicholson Street and the CBD
  • Wednesday Houghton Estate - 08:28 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS approaching the Glenhove Road exit due to an earlier accident
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.