Twee voormalige toetsspelers, Louis Koen en Pieter de Villiers, is bygevoeg tot die Springbok-bestuurspan as konsultante.
Die Walliese klubspan Cardiff Blues gaan na Suid-Afrika reis om 'n wedstryd teen die Vrystaatse Cheetahs in Bloemfontein te speel.
Kaapstad - Die Sharks is weer terug op die Super Rugby-wenpad nadat hulle Saterdag met die Brumbies op Kingspark in Durban afgereken het.Die eindtelling was 34-16 na die Australiërs teen rustyd met 16-6 voor was.Die Brumbies se volgende kragmeting is teen die Lions in Johannesburg terwyl die Sharks 'n loslooitjie geniet.Puntemakers:Sharks:Drieë: JP Pietersen, Steven Sykes, Adi Jacobs, Anton Bresler Doelskoppe: Patrick Lambie (4) Strafskoppe: Patrick Lambie (4)Brumbies:Drie: Christian Lealiifano Doelskop: Matt Giteau Strafskoppe: Matt Giteau (3)Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.- Sport24Neem deel aan ons meningspeiling oor rugby-kommentators hier onder.
Hoe sou jy Gary Boshoff se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Hoe sou jy Hennie Koortzen se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Die All Black-senter, Sonny Bill Williams, is die tweede sportman wat onder diewe deurgeloop het nadat Cameron van der Burgh ook vroeër besteel is.
Die Suid-Afrikaanse swemmer Cameron van der Burgh was die slagoffer van misdaad nadat diewe sy hele huis leeggedra het.
'n Beheerde ontploffing, treinstakings en onvoorspelbare bande, het 'n spannende atmosfeer op die vooraand van die Grand Prix in Monaco geskep.
Gerhard Steyn het eers gedink Zelri is te jonk vir hom, maar toe sien hy tog die lig.
Die 11de wenner van die realiteitsreeks American Idol is dié week aangewys.
Kyk hier hoe harmonieus Suid-Afrikaanse en Skandinawiese kulture byeenkom.
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n omstrede skildery van pres. Zuma beskadig het.
Twee amateur-rolprent- makers het beurse gewen met hul flieks. Hulle deel hul kreatiewe inspirasie.
Duisende mense stroom jaarliks na die Nampo-Oesdag. Kyk hier waaroor die storie eintlik gaan.
Klik hier vir ’n agter die skerms kyk na Diaan Lawrenson en Olivia se voorblad-fotosessie
Kyk hier na foto's van die vistreiler wat by Clifton-strand in Kaapstad gestrand het.
dawie.stegmann sê... Peter Div! Jy was aangestel om politiese redes, maar afgedank omdat Jy 'n verleentheid vir die hele SA se sportgemeenskap was. Lees die storie...
GIS - 09:18:14 AM DELAYS possible due to conference event Nog verkeersverslae
South Africa. Cape TownHire ResolveR15000 - R28000
South Africa. JohannesburgHire ResolveR20000 - R30000
South Africa. PretoriaHire ResolveR20000 - R24000
A3 2.0 TDi Ambition DSG 3-dr Dsl2007R 279,990.00
RunX 160i RS 5-dr2004R 94,995.00
X3 xDRIVE20i M-SPORT AT2012R 600,990.00
Houses R 1 850 000
Houses R 2 249 000
Houses R 1 275 000
As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.
Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.
Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.
Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.
Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.
Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!