Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sharks kies makliker oefenwedstryde

2013-01-04 11:34
Tweets Share Share line Print

Durban – Die Sharks sal twee opwarmingswedstryde teen Vodacombeker-spanne gebruik om voor te berei vir die Superrugby-reeks.

John Plumtree se span sal op 8 Februarie teen die Luiperds by die Woodburn-stadion in Pietermaritzburg speel voor hulle ‘n week later teen die Pumas by die Mbombela-stadion in Nelspruit uitdraf, het Keo.co.za berig.

Die Sharks, wat verlede jaar die eindstryd van die Super-reeks bereik het, se Super-veldtog skop op 2 Maart in Durban teen die Stormers af.

Die Sharks se Superrugbygroep lyk so:

Heelagters: Louis Ludik, Gouws Prinsloo, Riaan Viljoen

Vleuels: Lwazi Mvovo, Odwa Ndungane, JP Pietersen, Sibusiso Sithole

Senters: Meyer Bosman, Paul Jordaan, Wandile Mjekevu, Frans Steyn, Tim Whitehead, Heimar Williams
Loskakels: Pat Lambie, Butch James

Skrumskakels: Cobus Reinach, Charl McLeod, Conrad Hoffmann

Losvoorspelers: Willem Alberts, Jacques Botes, Marcell Coetzee, Keegan Daniel (kaptein), Jean Deysel, Ryan Kankowski, Francois Kleinhans, Lubabalo Mtembu

Slotte: Anton Bresler, Pieter-Steph du Toit, Jaundre Marais, Peet Marais, Franco van der Merwe

Hakers: Craig Burden, Kyle Cooper, Monde Hadebe, Bismarck du Plessis

Stutte: Dale Chadwick, Jannie du Plessis, Wiehahn Herbst, Tendai Mtawarira, Julian Redelinghuys

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Lees meer oor: superrugby  |  sharks
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:45 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Doornpoort Toll Plaza
  • Wednesday Edenvale - 06:44 AM
    Road name: R24 Westbound
    ACCIDENT in the right lane before the Edenvale exit - DELAYS towards Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Head of Tax / Senior Tax Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Software .Net Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.