Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Seweslegende in George te sien

2012-12-10 12:10
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Ben Gollings sal die NBM All Stars by die naweek se Premierliga-sewestoernooi op Outeniquapark in George verteenwoordig.

Die Engelsman het altesaam 2 652 punte en 220 drieë in die Internasionale rugbyraad (IRR) se wêreldreeks aangeteken en het vantevore in George gespeel toe Suid-Afrika die sewes-gasheer was.

Gollings woon tans in Sri Lanka waar hy vyftienman- en sewesrugby afrig, maar sê hy het nog nie hoop opgegee om weer in die Engeland-trui uit te draf nie.

"Ek wil baie graag steeds op top-vlak aan sewesrugby deelneem. Dit het alles te vinnnig vir my geëindig en ek mis dit baie. As ek ooit weer 'n geleentheid kry om te speel sal ek dit beslis oorweeg," het Gollings gesê.

Groepe vir die Premierliga-sewestoernooi:

Blue Bulls – Shaun Adendorf, Andre Warner, Roelof Smit, Jason Kriel, Jacques Rossouw, Christiaan de Bruin, Cornelius Cooper, Jesse Kriel, Daniel Kriel, Travis Ismaiel, Rohan Janse van Rensburg, Clayton Blommetjies. Afrigter: Fielies Coetzee

Boland Kavaliers – Philip van Zyl, Ben Venter, Ashton Constant, Ntando Kebe, Deston Wellman, Eric Zana, Tythan Adams, Thor Halvorsen, Garth April, Brendon April, Dual Erasmus, Albert Trytsman, Adi Jacobs, Franzel September. Afrigter: Abie Davids

Cheetahs – Ryno Benjamin, Robbie van Schalkwyk, Marnus Schoeman, Torsten van Jaarsveld, Leon Karemaker, Boom Prinsloo, Pieter van Zyl, Sarel Pretorius, Willie le Roux, Barry Geel, Raymond Rhule, Philip Burger, Kevin Luiters, Hansie Graaff, Johann Sadie, Tertius Daniller. Afrigter: Hawies Fourie.

Kaizer Chiefs – Wilhelm Koch, Bom Samaai, Breyton Paulse, Wandile Mjekevu, Jongi Nokwe, Gareth Krause, Junior Bester, Elmo Thomas, Cameron Jacobs, Friedrich Lombard, Adrian Jacobs. Afrigter: Gcobani Bobo

Lions – Ruan Combrinck, Derick Minnie, Claude Tshibidi, Andries Coetzee, Robin Coetzee, Whestley Moolman, Morne Laubscher, Ruhan Nel, Jacques Nel, Ross Cronje, Senzo Shabalala. Afrigter: JP Ferreira

Living Ball – Jonathan Mokuena, Reg Muller, Wendal Wehr, Alshaun Bock, Marius Delport, Dean Heymans, Shaun Davids, Donnovan Marais, Berty Visser, Earl Lewis, Stefan Terblanche, Dirk Dippenaar. Afrigter: Freddie Grobler.

NBM All Stars – Stefan Basson, Ben Gollings, Zar Lawrence, MJ Mentz, JW Jonker, Juan Swanepoel, Danwell Demas, Rosco Specman, Jaco Bouwer, Deon Helberg, Danie Dames, Bok Barnard. Afrigter: Jimmy Stonehouse.

PlayerLink Mohicans – Justin Peach, Christopher Juries, Julian Erasmus, Richard Prinsloo, Mark Winter, Josh Basingthwaighte, Tiger Bax, Jeandre Blom, NW Smit, Karlo Aspeling, Juan Smit, Andre Smit, Stefan de Villiers, Chris Cloete, Izak Saaiman. Afrigter: Dawie Snyman

Samurai International – Pieter Engelbrecht, Kwagga Smith, Carel du Preez, Jack Wilson, Jack Welsch, Shannon Rick, Justin Geduld, Werner Kok, Seabelo Senatla, Derich Badenhorst, Henk de Ridder, Sergio Torrens. Afrigter: Marius Schoeman

Sharks – Terra Mthembu, Brynard Stander, Subura Sithole, Peet Coetzee, Anton Verster, Gouws Prinsloo, Milo Ngoro, Mzo Mbona, Calvin Karnezos, Garath Meikle, Sean Robinson, Jaco van Tonder, Sizo Maseko. Afrigter: Roelof Kotze

Vikings – Jonathan Adendorff, Lean Schwartz, Kempie Rautenbach, Fabian Juries, Mzwandile Stick, Anthony Volmink, Jacques Erasmus, Ruan Mostert, Jody Reynecke, Guy Cronje, Enrico Acker, Shane Spring. Afrigter: Darryl Weir

Western Province – Ryan Smith, Sibusiso Notshe, Arno Johnson, Craig Pheiffer, Kobus Van Wyk, Clearance Khumalo, Freddie Muller, Tim Swiel, Dean Hammond, Dillyn Leyds, Craig Berry, Chevandre  van Schoor. Afrigter: Jermone Paarwater

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Keo

Lees meer oor: sewesrugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Neusie verby vir Proteas

2013-06-19 18:11

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Rosebank - 06:47 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Glenhove Road - expect delays to / from Rosebank
  • Thursday Ruimsig - 06:47 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Road - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.