Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sesnasies: Italië trek strydros nader

2013-02-18 13:38
Tweets Share Share line Print

Milan – Die Italiaanse strydros Mauro Bergamasco is in die Azzuri se groep opgeneem vir Saterdag se Sesnasies-wedstryd teen Wallis in Rome.

Die 33-jarige veteraan-flank van 93 toetse is weggelaat uit Italië se twee openingswedstryde teen Frankryk en Skotland.

Bergamasco is egter nadergetrek as moontlike plaasvervanger vir die kaptein, Sergio Parisse.

Parisse word deur 'n skorsing in die gesig gestaar nadat hy tydens Saterdag se klubwedstryd tussen Stade Francais en Bordeaux van die veld afgestuur is omdat hy die skeidsregter na bewering beledig het.

Die losvoorspeler het egter sy onskuld verklaar.

Die Italianers het Frankryk in die openingsronde van die Sesnasies-reeks met 23-18 in Rome geskok, maar is die daaropvolgende naweek deur Skotland met 34-14 op Murrayfield oorweldig.

Italië:

Voorspelers: Roberto Barbieri (Treviso), Martin Castrogiovanni (Leicester/ENG), Lorenzo Cittadini (Treviso), Alberto De Marchi (Treviso), Paul Derbyshire (Treviso), Simone Favaro (Treviso), Joshua Furno (Narbonne/FRA), Quintin Geldenhuys (Zebre), Leonardo Ghiraldini (Treviso), Davide Giazzon (Zebre), Andrea Lo Cicero (Racing-Metro), Francesco Minto (Treviso), Sergio Parisse (Stade Francais/FRA), Antonio Pavanello (Treviso), Michele Rizzo (Treviso), Ratu Manoa Vosawai (Treviso), Alessandro Zanni (Treviso), Mauro Bergamasco (Zebre)

Agterspelers (13): Tommaso Benvenuti (Treviso), Tobias Botes (Treviso), Kris Burton (Treviso), Paolo Buso (Zebre), Gonzalo Canale (La Rochelle/FRA), Gonzalo Garcia (Zebre), Edoardo Gori (Treviso), Tommaso Iannone (Treviso), Andrea Masi (London Wasps/ENG), Luke McLean (Treviso), Luciano Orquera (Zebre), Luca Morini (Treviso), Giovanbattista Venditti (Zebre)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- AP

Lees meer oor: sesnasies  |  italië rugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Erich Goosen sê... Ten spyte van 'n aanvegbare drie (oorsese kommentators het self so gese) het Engeland meer ondernemende rugby gespeel en verdien om te wen. Elke keer as ek Kolbe sien dan raak ek opgewonde. Die man gaan dit nog ver bring. Is al die seuns 20 en jonger? Herbst (No.4) het 'n vol baard wat Hassim Amla groen van jaloesie sal maak - ek dink hy bemes dit al van grad 2 af. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Waverley - 08:47 AM
    Road name: Scott Street
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at Athol Oaklands Road - HEAVY peak-time delays
  • Wednesday Pretoria - 08:41 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the right lane before the Atterbury Road on-ramp
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.