SA Skolespan bekend
2010-07-05 13:08
Kaapstad - Die SA skolerugbyspan is Saterdag bekend gemaak ná afloop van die Cravenweek-finaal, waartydens die Vrystaat die Westelike Provinsie met 42-21 gewen het.
Die span lyk as volg:
15. Craig Barry (Westelike Provinsie)
14. Jean-Paul Lewis (Westelike Provinsie)
13. William Small-Smith (Vrystaat) – kaptein
12. Andile Jho (Grens)
11. Leroy Bitterhout (Boland)
10. Johan Goosen (Vrystaat)
9. Rudi van Rooyen (Blou Bulle)
8. Nardus van der Walt (Blou Bulle)
7. Sikhumbuzo Notshe (Westelike Provinsie)
6. Khaya Majola (KwaZulu-Natal)
5. Ruan Botha (Valke)
4. Ruan Venter (Leeus)
3. Allan Dell (Grens)
2. Jason Thomas (Oostelike Provinsie)
1. Steven Kitshoff (Westelike Provinsie)
Reserwes:
16. Anrich Bitzi (Vrystaat)
17. Neethling Fouche (Vrystaat)
18. Schalk van Heerden (Blou Bulle)
19. Wiaan Liebenberg (Boland)
20. Kevin Luiters (Vrystaat)
21. Paul Jordaan (Vrystaat)
22. Tshotsho Mbovane (Westelike Provinsie)
Afrigters: A.J Mercuur (Boland), Janse van der Ryst (Griekwas)
Spanbestuurder: Adam Lottering
Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.