Twee voormalige toetsspelers, Louis Koen en Pieter de Villiers, is bygevoeg tot die Springbok-bestuurspan as konsultante.
Die Walliese klubspan Cardiff Blues gaan na Suid-Afrika reis om 'n wedstryd teen die Vrystaatse Cheetahs in Bloemfontein te speel.
Kaapstad - Die Stormers se onoorwonne rekord het tot 'n einde gekom nadat die Reds hulle Saterdag met 19-6 in hul Super Rugby-kragmeting op Nuweland in Kaapstad geklop het. Die rustydtelling was 9-3 in die guns van die besoekers.Die Reds se taktiese skopwerk was veel beter as die van hul teenstanders en spelers soos die skrumskakel Will Genia het uitstekend gedoen om druk op die opponente te plaas.Met die telling nog 12-6 tot laat in die tweede helfte, het 'n drie deur die senter Mike Harris in die 73ste minuut, eindelik die wedstryd vir die Reds beklink.Die Stormers se volgende kragmeting is teen die Lions in Johannesburg terwyl die Reds terugkeer na Brisbane waar die Bulls op hulle wag.Puntemakers:Stormers:Strafskop: Peter GrantReds:Drie: Mike Harris Doelskop: Quade Cooper Strafskoppe: Quade Cooper (4)Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.- Sport24Neem deel aan ons meningspeiling hieronder oor televisiekommentators vir hierdie wedstryd.
Hoe sou jy Christo Olivier se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Hoe sou jy Breyton Paulse se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Die All Black-senter, Sonny Bill Williams, is die tweede sportman wat onder diewe deurgeloop het nadat Cameron van der Burgh ook vroeër besteel is.
Die Suid-Afrikaanse swemmer Cameron van der Burgh was die slagoffer van misdaad nadat diewe sy hele huis leeggedra het.
'n Beheerde ontploffing, treinstakings en onvoorspelbare bande, het 'n spannende atmosfeer op die vooraand van die Grand Prix in Monaco geskep.
Gerhard Steyn het eers gedink Zelri is te jonk vir hom, maar toe sien hy tog die lig.
Die 11de wenner van die realiteitsreeks American Idol is dié week aangewys.
Kyk hier hoe harmonieus Suid-Afrikaanse en Skandinawiese kulture byeenkom.
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n omstrede skildery van pres. Zuma beskadig het.
Twee amateur-rolprent- makers het beurse gewen met hul flieks. Hulle deel hul kreatiewe inspirasie.
Duisende mense stroom jaarliks na die Nampo-Oesdag. Kyk hier waaroor die storie eintlik gaan.
Klik hier vir ’n agter die skerms kyk na Diaan Lawrenson en Olivia se voorblad-fotosessie
Kyk hier na foto's van die vistreiler wat by Clifton-strand in Kaapstad gestrand het.
kosie.vanrensburg sê... Waar is Robert Eberson? Ons sit met 'n binne-senter krisis! Jean DV & Wynand Olivier kan nie eers 'n bal versprei meer nie. Anton, Kitshoff is uitstekend; kort net nog 'n bietjie ervaring. Dean is goeie keuse, maar Werner Kruger kan nie skrum om sy lewe te red nie. By the way, dis 'n SPRINGBOK span, nie 'n PROVINSIALE/NASIONALE eerste span nie. vergeet van tel van provinsiale spelers. die beste spelers moet gekies word!! Lees die storie...
Pinetown - 07:33:11 AM OIVERTURNED TRUCK on Fields Hill - expect delays Nog verkeersverslae
Jhb NorthHire ResolveR20000 - R25000
South Africa. Cape TownHire ResolveR35000 - R50000
South Africa. Cape TownHire ResolveR15000 - R28000
Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr2006R 112,995.00
Jetta 5 1.9 TDi Comfortline Dsl2007R 199,995.00
RunX 180 RSi 5-dr MY042003R 119,990.00
Houses R 1 850 000
Houses R 2 249 000
Houses R 1 275 000
As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.
Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.
Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.
Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.
Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.
Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!