Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oud-rugbybaas Louis Luyt sterf

2013-02-01 13:14
Tweets Share Share line Print

Dr. Louis Luyt, oud-rugbybaas en politikus is Vrydag in die ouderdom van 80 jaar oorlede. (AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Johannesburg –  Dr. Louis Luyt, voormalige president van die Suid-Afrikaanse rugbyunie (Saru) en politikus, is Vrydagoggend in 'n hospitaal in Durban in die ouderdom van 80 jaar oorlede, het Eyewitness News bevestig.

Luyt het die koerant The Citizen in 1976 gestig en was ook die destydse voorsitter van die Transvaalse rugbyunie.

Hy was president van die Suid-Afrikaanse rugbyunie toe die Springbokke in 1995 die Wêreldbekertoernooi op eie bodem gewen het.

Hy het in 1998 as die president van dié unie bedank en tot die politiek toegetree. Luyt was van 1999 af 'n parlementslid as leier van die Federale Alliansie.

Kevin de Klerk, president van die Goue Leeus rugbyunie (GLRU), het in 'n telefoniese gesprek met RSG gesê sy dood is 'n geweldige verlies vir die rugbygemeenskap en bygevoeg dat dr. Luyt erg ontsteld was oor die Lions se weglating uit vanjaar se Super-reeks.

"Dok Luyt wou met alle mag sy gewig agter die Lions ingooi toe hy hoor dat die span nie in vanjaar se Super-reeks gaan speel nie," het de Klerk gesê.

Meer besonderhede oor die oorsaak van sy dood is nie in dié stadium bekend nie, maar volgens Volksblad het hy vir jare met hartprobleme gesukkel.

Volg Nuus24 op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: louis luyt  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.