Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oud-Gimmie maak opgang in Engeland

2011-03-09 13:31
Tweets Share Share line Print

Stefan Liebenberg

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Kaapstad - 'n Oud-leerling van Paarl Gymnasium, Stefan Liebenberg, is vir Engeland Counties in 'n voorwedstryd van die Sesnasies-kragmeting tussen Ierland en Engeland in op 18 Maart in Dublin, gekies.

Liebenberg, wat in 2002 in die Paarl gematrikuleer het, het vir sy skool se eerste span gespeel en in dieselfde jaar die Westelike Provinsie by die Cravenweek verteenwoordig.

Hy het na skool vir die Vrystaatse universiteitspan die Shimlas uitgedraf. En is ook vir Vrystaat se o.19- en o.21-span gekies.

In 2006 het die jongeling sy rugbyloopbaan in Engeland gaan voortsit en by Cambridge se rugbyklub aangesluit.

Tans speel hy vir die Old Albanians. Tot dusver was een van die hoogtepunte in Liebenberg se rugbyloopbaan toe hy onlangs vir die Saracens Storm-span teen London Wasps gekies is.

Saracens Storm is die Saracens klub se B-span. “Dit was vir my 'n ongelooflike ervaring om vir Saracens Storm te kon speel," het Liebenberg oor sy insluiting gesê.

Hy sal in Dublin op skrumskakel vir Engeland Counties teen 'n span van Ierland uitdraf.

Engeland Counties se span: Voorspelers: Dave Allen, Sam Beaumont, Alex Clarke, Matt Hall, Robbie Hurrell, James Kellard, Aaron Liffchak, Dan Lloyd-Jones, Alex MacKenzie, James Ngan, Steve Pape, Tom Standfield.
 
Agterspelers: James Brown, Gareth Collins, Peter Hodgkinson, David Howells, Tom Jarvis, Stefan Liebenberg, Ben Spencer, James Stephenson, Mike Waywell, Tom Wheatcroft.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

Lees meer oor: paarl gymnasium  |  shimlas  |  saracens  |  rugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.