Oud-Bok draf uit vir Boland

2010-09-02 16:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die voormalige Springbok-losskakel Louis Koen, wat 15 toetse vir Suid-Afrika vanaf 2000 tot 2003 gespeel het, is terug in aksie.

Koen sal Vrydag vir die Boland Kavaliers uitdraf wanneer dié span in 'n eersteliga Curriebeker-wedstryd teen die Valke in Wellington kragte meet.

Die 35-jarige Koen is die afgelope drie jaar die Boland se hulpafrigter. Maar na vier agtereenvolgende nederlae het afrigter Loffie Eloff besluit hy kan Boland die knoop help deurhaak.

Koen het goed ingepas by vandeesweek se oefensessies en selfs na ‘n lang afwesigheid, met sy skop vermoë beïndruk.

So lyk die spanne:

Boland Kavaliers: Chris Mickelwood, Jacquin Jansen, Cornal Hendricks Alex Kock, Jeremy Plaatjies, Louis Koen, Bolla Conradie (kaptein), Braam Immelman, Thor Halvorsen, Franzel September, Hottie Louw, Hilton Lobberts, Janro van Niekerk, Clemen Lewis, Charl du Plessis. Plaasvervangers: Andries Kruger, Rossouw Kruger, Nikolai  Blignaut, Zandré Jordaan Willie le Roux, PJ Vermeulen, Lionel Cornelius

Valke: Chrysander Botha, Kyle Hendricks, Coert Cronjé, Franco Booysen, Theo Rhodes, Martin Thomsen, Jaco Snyman, Warren Perkins (kaptein), Bradley Fortuin, Theo Becker, Eddie Gauché, Christopher Yearsley, Thulani Ngidi, Shone van der Walt, Jacques George. Plaasvervangers: BB Hefer, Vernon du Preez, Nico Engelbrecht, Jaco Swart, Willie Odendaal, Anthony Klonaridis, Japie Naudé.

Afskoptyd Vrydag in Wellington is 16:30.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Lees meer oor: louis koen  |  rugby  |  boland kavaliers  |  s  |  valke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Eidel sê... Stormers julle het karakter gewys oor-see toe die beserings so erg was. Nou kan julle weer vir die land wys wat is karakter en hoe speel julle vir mekaar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S80 T6 AT
1996
R 40,000.00

VOLKSWAGEN

Golf Cabriolet 2.0 MY95
1999
R 82,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.