Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nóg 'n Blitsbok op krukkelys

2012-03-29 13:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die ervare sewesspeler Paul Delport kon Donderdag nie 'n laat fiksheidstoets slaag nie en sal dus nie vir die Blitsbokke in die Japanse sewestoernooi, wat Saterdag in Tokio afskop, uitdraf nie.

Delport, 'n voormalige kaptein van die Suid-Afrikaanse o.21-span, het 'n kniebesering in Hongkong opgedoen, maar die Blitsbokke was vol hoop dat hy betdys sal herstel vir die sewende been van die Internasionale rugbyraad (IRR) se sewesreeks.

Bernardo Botha, wat aanvanklik weggelaat is om plek te maak vir die nuweling Dirk Dippenaar, sal nou na die span terugkeer.

Delport se onttrekking is Suid-Afrika se tweede terugslag die week nadat die span vroeër ook vir Cecil Afrika weens 'n kniebesering moes afstaan.

Die Blitsbokke skop hul veldtog Saterdagoggend om 03:38 teen Skotland af, gevolg deur groepwedstryde teen Portugal (08:03) en Samoa (11:47).

Al die wedstryde sal regstreeks op SuperSport6 gebeeldsend word.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Henk Venter sê... laat ons nou nie doekies omdraai nie, die sogenaamde TMO's het alles wat hulle nodig het om 'n korrekte beslissing te maak dan neuk hulle dit steeds op. Omdat hulle nie eerlik is nie? Al opgemerk hoeveel kere die skeidsregter na die skerm kyk en dan BAIE verbaasde uitdrukking op sy gesig het oor die TMO se teenstrydige beslissing? Waarom "overrule" die skeidsregter nie net doodeenvoudig die TMO nie? Tegnologie is mos daar tot beide se beskikking? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sunninghill - 15:47 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Thursday Braamfontein - 15:46 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the carriageway approaching the Crown Interchange - DELAYS from Empire Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.