Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nóg beserings tref Leeus

2012-09-17 13:48
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Goue Leeus moes vier spelers aan beserings afstaan ná hul sege van 38-23 Saterdag oor die Cheetahs in Bloemfontein.

Die heelagter Jaco Taute en slot Hendrik Roodt, wat albei onlangs van beserings herstel het, is wéér op die krukkelys.

Roodt sal waarskynklik die res van die seisoen misloop nadat hy sy skouer ontrwig het terwyl Taute met 'n gewrigbesering sukkel. 

Die flank Willi Britz en vleuel Deon Helberg is ook buite aksie met gewrig- en enkelbeserings.

Die Leeus is reeds sonder die skrumskakel Whestley Moolman (arm) en slot Stephan Greeff (been) vir die res van die seisoen.

Derick Minnie (knie), losskakel Guy Cronjé (dyspier) en senter Waylon Murray (knie) is besig om te herstel en behoort binne die volgende twee tot drie weke terug te wees op die veld.

'n Brokkie goeie nuus is dat die flank Jaco Kriel en stut CJ van der Linde Maandag by hul spanmaats aangesluit het.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24 

Lees meer oor: beserings  |  goue leeus
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Highlands North - 08:03 AM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Athol Road - expect delays
  • Tuesday Kempton Park - 07:58 AM
    Road name: R24 Westbound
    SLOW TRAFFIC between the R21 / Airport Interchange and the Barbara Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Python Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Java Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R60000 - R62000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.