Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kiwi's stel visier op sewesrekord

2012-12-07 09:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Nieu-Seeland kan die eerste span word wat dieselfde been van die Internasionale Rugbyraad (IRR) se Sewes-wêreldreeks vir 'n vierde agtereenvolgende keer wen, wanneer die Suid-Afrikaanse ronde in Port Elizabeth plaasvind.

Geen ander span het dié mylpaal behaal sedert die toernooi in 1999 begin het nie.

Engeland het die vanaf 2002 tot 2004 die ronde in Hongkong gewen en Nieu-Seeland het die titel vanaf 2003 tot 2005 gewen, maar mik in Suid-Afrika vir hul vierde sege.

"Jy het nou 16 moeilike wedstryde, daar is nie maklike wedstryde nie," het Gordon Tietjens, afrigter van Nieu-Seeland, gesê.

Hy was minder ingenome met die gelykop-wedstryd wat hulle in 'n groep met Fidji, Engeland en Skotland geplaas het nie. Tietjens het dit as "belaglik" bestempel. 

Suid-Afrika, die gashere, het die voormalige IRR-sewesspeler van die jaar, Cecil Afrika, in sy span ingesluit nadat 'n kniebesering hom verhoed het om na Doebai te reis.

"Ons weet die aanhangers verwag van ons om goed te doen en ons sal ons bes probeer om hulle nie teleur te stel nie. Dit is lekker om Cecil terug te hê omdat hy so 'n belangrike speler vir ons is," het Paul Treu, afrigter van die nasionale sewesspan, gesê.

Kyle Brown, kaptein van die Blitsbokke, is buite aksie met 'n gebreekte enkel en word vervang deur Frankie Horne, wat sy 44ste wêreldreeks-toernooi gaan speel.

Suid-Afrika is in groep A met Samoa, Frankryk en Australië.

Kenia, Wallis, Argentinië en Spanje sal sake uitspook in groep C, terwyl Portugal, Kanada, die Verenigde State en Zimbabwe in groep D is.

– Volg Nuus24Sport op Twitter

- AFP

Lees meer oor: sewesrugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Front End Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

PHP Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

PHP Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
R25000 - R30000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.