Enkele Springbok-toets vir Kaapstad 'onregverdig'

2011-11-18 14:06
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die president van die Westelike Provinsie-rugbyvoetbalunie, Tobie Titus, het gesê die Suid-Afrikaanse rugbyunie (Saru) het Kaapstad in die toekenning van Springbok-tuiswedstryde in 2012 misgekyk.

Saru het Kaasptad een toets vir die 2012-seisoen toegeken – die Springbokke se Rugby Kampioenskappe-kragmeting teen Argentinië op 25 Augustus.

Saru het reeds voorheen aangedui waar die Springbokke aanstaande jaar sal speel, maar Titus was onder die indruk die unie sal die toekenning van wedstryde hersien.

“Ek het gedink hulle sal dit hersien. Ek bedoel – Port Elizabeth,” het hy gesê.

“Ek blameer nie Port Elizabeth nie, hulle ken nie die wedstryde aan hulself toe nie, maar ek wil net weet wat die dinkproses hieragter was,” het Titus gesê.

Die Springbokke het nie in 2011 in Kaapstad gespeel nie en het in 2010 laas op Nuweland teen die Franse gespeel.

– Sport24

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

 

Lees meer oor: saru  |  rugby  |  springbokke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Karl sê... My hart het amper gaan staan toe ek lees van De Villiers. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2006
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Jetta 5 1.9 TDi Comfortline Dsl
2007
R 199,995.00

TOYOTA

RunX 180 RSi 5-dr MY04
2003
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.