Naas ondersteun WP se besluit

2010-08-14 02:47
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die legendariese losskakel Naas Botha ondersteun die Westelike Provinsie in hulle besluit om nie die span se verdedigingsafrigter Jacques Nienaber beskikbaar te stel om die Springbokke in die Drienasies by te staan nie.

Die Bokke se afrigter, Peter de Villiers, het vroeër die week met Nienaber vergader om te hoor of hy sy hulp aan die nasionale span kan bied.

Nienaber is genader nadat die Springbokke met hul verdediging gesukkel het op die weg-fase van die Drienasies.

Nietemin het WP besluit dat dit nie in hul beste belang sal tel as hulle Nienaber aan die Bokke beskikbaar stel in hierdie kritieke fase van hul Curriebeker-stryd nie.

Botha het gesê dat hy saamstem met die WP se senior professionele afrigter Rassie Erasmus dat Nienaber se afwesigheid ontwrigtend vir die WP-kamp kan wees in die middel van die Curriebeker-seisoen.

“WP is reg!” het Botha Donderdag gesê.

“Jy kan nie skielik besluit dat as  iemand iets doen wat suksesvol is hy sy werk moet los om jou te help nie.”

Botha glo die Springbokke moes beter beplan het.

Lees meer by Naas-supports-Div-snub-20100813">Sport24

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Karl sê... My hart het amper gaan staan toe ek lees van De Villiers. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2006
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Jetta 5 1.9 TDi Comfortline Dsl
2007
R 199,995.00

TOYOTA

RunX 180 RSi 5-dr MY04
2003
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.