Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mitchell dalk uit Leeukuil geskop

2012-06-22 07:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – John Mitchell se pos as afrigter van die Lions is in gedrang nadat 'n groep spelers persoonlike griewe voorgelê het oor die manier waarop hy hulle behandel, berig Beeld.

Kevin de Klerk, president van die Goue Leeus Rugbyunie (GLRU), het vroeër vandeesweek klagtes van sommige van die spelers ontvang oor die "onredelike wyse" waarop Mitchell hulle glo behandel.

Die bestuur van die Lions probeer hard om die orde te herstel, maar die vraag is nou of die onenigheid tussen Mitchell en die spelers beredder kan word, aangesien daar skynbaar ’n vertrouensbreuk tussen hulle ontstaan het te midde van die Lions se gesukkel in die Super-reeks.

Mitchell is aan die rugbywêreld bekend as ’n breier wat nie doekies omdraai nie.

Soortgelyke klagtes teen hom is in 2008 deur die Western Force ondersoek nadat die meeste van dié span se spelers keelvol geraak het vir sy streng afrigtingsmetodes. Hy het die Force tot 2010 afgerig. Mitchell was ook ongewild as All Black-afrigter en het ná 2003 se Wêreldbeker-toernooi die trekpas gekry.

Die Lions, wat slegs twee uit 13 wedstryde gewen het, beklee tans die tweede laaste posisie op die algehele Super-rugbypunteleer.

Hulle sal laaste eindig in die Suid-Afrikaanse Konferensie en sal in alle waarskynlikheid deur die Southern Kings vervang word in volgende jaar se toernooi, berig Sport24.

Die Johannesburgse span se oorblywende wedstryde is teen die Stormers in Kaapstad (30 Junie), die Rebels (7 Julie) en die Bulls in Pretoria (14 Julie).

– Volg Nuus24Sport op Twitter

Lees meer oor: john mitchell  |  lions  |  glru
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
49 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Pretoria - 09:24 AM
    Road name: R21 Northbound
    DELAYS can be expected approaching Fountain Circle
  • Saturday Kempton Park - 09:06 AM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.