Mitchell bly by Leeus

2010-09-02 13:18
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Super15-rugbyspan van die Western Force het John Mitchell van sy kontrak vrygestel om afrigter van die Leeus vir die volgende drie jaar te wees.

Dié aankondiging is Donderdag deur die president van die Goue Leeus Rugbyunie (GLRU), Kevin de Klerk, en die uitvoerende hoof, Manie Reyneke, gemaak.

Mitchell, ‘n voormalige All Black-losvoorspeler, was vanjaar tydelik as konsultant van die Leeus aangestel.

“Sedert John vanjaar by ons aangesluit het, was ons baie beïndruk met sy vermoë om in elke aspek van die afrigting struktuur te kan werk,” het de Klerk gesê.

“Dit was nooit ‘n geheim dat ons John vir ‘n langer tydperk wou aanstel nie. Maar ons het ook geweet dat dit altyd onderworpe sou wees aan die Western Force se instemming om hom vroeër van sy kontrak vry te stel,” het hy bygevoeg.

Die Springbokke se hulpafrigter Dick Muir is steeds die Leeus se direkteur van rugby, met Mitchell wat as hoof-afrigter die leisels neem.

De Klerk het gesê Mitchell sal die Leeus ook vir die Super15 afrig.

As oud-afrigter van die All Blacks het Mitchell ‘n 100% wenrekord van sewe oorwinnings teen die Springbokke.

Die All Blacks het 23 van hul 27 toetse gewen terwyl Mitchell afrigter van die Kiwi's was.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24


 

Lees meer oor: glru  |  john mitchell  |  rugby  |  curriebeker  |  super15  |  leeus

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Eidel sê... Stormers julle het karakter gewys oor-see toe die beserings so erg was. Nou kan julle weer vir die land wys wat is karakter en hoe speel julle vir mekaar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S80 T6 AT
1996
R 40,000.00

VOLKSWAGEN

Golf Cabriolet 2.0 MY95
1999
R 82,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.