Matfield sluit aan by Bulls se personeel

2011-12-05 21:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die voormalige Bulls- en Springbokslot Victor Matfield sal by die Bulls aansluit op ‘n konsultantbasis vir die 2012 Super Rugby-seisoen.

Matfield sal as ‘n spesialis-afrigter ingespan word. Hy sal op ‘n weeklikse basis op lynstaanspel en algemene voorspelerspel fokus.

Die mees ervare slot in Springbokrugby begin binnekort ‘n nuwe loopbaan in die uitsaaiwese, maar is toestemming gegun om die Bulls as konsultant by te staan.

“Dit is goeie nuus vir ons,” het die Bulls se hoof van rugby, Heyneke Meyer, gesê.

“Victor was vir baie seisoene die ruggraat van die Bulls en om steeds sy teenwoordigheid in die span te hê, al is dit ongelukkig nie meer as speler nie, is vir ons ‘n regte bonus.”

“Hy word algemeen herken as een van die beste lynstaan-analiste in die spel en ons is trots en geëerd om hom by ons te hê.”

Matfield is ook opgewonde oor die geleentheid.

“Ek is baie opgewonde om betrokke te raak [by televisie] en sal dit alles gee, maar dit is geen geheim dat ek by afrigtingwerk ook betrokke wil raak nie. Hierdie sal vir my die geleentheid gee om albei te doen, iets waaroor ek baie gelukkig is.”

- Volg Nuus24Sport op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: victor matfield

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Karl sê... My hart het amper gaan staan toe ek lees van De Villiers. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2006
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Jetta 5 1.9 TDi Comfortline Dsl
2007
R 199,995.00

TOYOTA

RunX 180 RSi 5-dr MY04
2003
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.