Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Maak Rhule 'n Bok' – Gysie Pienaar

2012-10-10 07:46
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die voormalige Springbok-heelagter Gysie Pienaar sê die nasionale keurders moet dit ernstig oorweeg om die Vrystaat-blits Raymond Rhule op te roep.

Die 19-jarige vleuel het in vanjaar se Curriebeker-reeks vir die Cheetahs beïndruk en sy agt drieë is tans die meeste in die reeks.

"Hy is een van die beste spelers wat ek nog gesien het," het Pienaar aan Volksblad gesê.

"En wat my regtig opgewonde maak is dat hy die gapings op die veld uitsoek en aanval en nie sy opponente nie. Dit is 'n teken van 'n speler met visie."

"As ek die Bok-keurders was sou ek hom vir die jaareind-toer na Europa oorweeg het. Hy is sterk en baie fisiek. As hy sy spelpeil handhaaf gaan hy 'n lang, suksesvolle Springbok-loopbaan hê," het Pienaar gesê.

Rhule is op linkervleuel gekies vir Saterdag se Curriebeker-stryd teen die WP op Nuweland.

Met die Cheetahs wat tans in die laaste plek op die punteleer is, sal 'n nederlaag in Kaapstad straks beteken dat die span in 'n promosie/relegasie-wedstryd teen die OP Kings sal moet speel.

Die afrigter Naka Drotské het Dinsdag slegs een verandering aan sy span, wat laas naweek met 30-37 teen die Haaie verloor het, gemaak.

Hendro Scholtz vervang Lappies Labuschagné, wat 'n stamp teen die kop gekry het, op flank.

Afskoptyd op Nuweland is om 17:05.

So lyk die span:

15 Hennie Daniller, 14 Nico Scheepers, 13 Robert Ebersohn, 12 Andries Strauss, 11 Raymond Rhule, 10 Sias Ebersohn, 9 Sarel Pretorius, 8 Philip van der Walt, 7 Francois Uys, 6 Hendro Scholtz, 5 Izak van der Westhuizen, 4 Carl Wegner, 3 Coenie Oosthuizen, 2 Adriaan Strauss (kaptein), 1 Marcel van der Merwe.

Plaasvervangers: 16 Hercu Liebenberg, 17 Ross Geldenhuys, 18 Waltie Vermeulen, 19 Davon Raubenheimer, 20 Tewis de Bruyn, 21 Philip Snyman, 22 Rayno Benjamin. 

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Cheetahs weer op spoed

2013-05-18 21:23

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Midrand
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.