Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lions noem 2013-groep

2013-01-15 16:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Goue Leeus rugbyunie (GLRU) het 'n groep van 35 spelers aangekondig wat aan vanjaar se Lions-uitdaagreeks sal deelneem.

Verskeie nuwe gesigte sal 'n kans kry om hul staal te wys wanneer die Johannesburgers hul seisoen met 'n tuiswedstryd teen Rusland afskop.

Die Lions-uitdaagreeks eindig op 20 Julie waarna 'n promosie/relegasie-wedstryd vir die Super-rugbyreeks op 3 Augustus op Ellispark sal plaasvind.

Lions-groep:

Gavin Annandale
Martin Bezuidenhout
Michael Bondesio
Marnitz Boshoff
JJ Breet
Willie Britz
Andries Coetzee
Robbie Coetzee
Ruan Combrinck
Guy Cronje
Lionel Cronje
Ross Cronje
Dylan des Fountain
Ruan Dreyer
Swys du Toit
Stokkies Hanekom
Deon Helberg
Alwyn Hollenbach
JC Janse van Rensburg
Hugo Kloppers
Jacques Kotze
Jaco Kriel
Derick Minnie
Franco Mostert
Jacques Nel
Ruhan Nel
Hendrik Roodt
Warwick Tecklenburg
Claude Tshibidi
CJ van der Linde
Deon van Rensburg
Jacques van Rooyen
Anthony Volmink
Harold Vorster
Warren Whiteley

Lions se 2013-skedule (Curriebeker-wedstryde is uitgesluit)

Januarie 19: Lions teen Rusland - Ellispark

Januarie 23: Lions teen Cheetahs - Ellispark

Februarie 2: Lions teen Bulls - Orlando-stadion, Soweto

Februarie 9: Lions teen Kings - Ellispark

Februarie 23: Namibië teen Lions - Windhoek

Maart 16: Lions teen Mont de Marsan - Ellispark

April 13: VSA-uitnodigingspan teen Lions - Ervine, Kalifornië

April 20: VSA-uitnodigingspan teen Lions - Vancouver, Kanada

April 27: Chicago Lions teen Lions - Chicago

Mei 11: Lions teen Agen - Ellispark

Junie 1: Lions teen Samoa - Ellispark

Junie 8: Lions teen Franse Barbarians - Ellispark

Junie 15: Lions teen Stormers - Ellispark

Junie 21: Lions teen Sharks - Ellispark

Julie 12: Lions teen Montpellier - Ellispark

Julie 20: Lions teen Grenoble - Ellispark

Julie 27: Super-rugbypromosie/relegasie - stadion moet nog bevestig word

August 3: Super-rugbypromosie/relegasie - Ellispark

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24


Lees meer oor: goue leeus
VOLGENDE OP NUUS24X

Oscar fokus nou op hofsaak

32 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Qlikview

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BI Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Business Intelligence BI

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.