Leeus verander drie vir katgeveg teen Luiperds

2011-09-13 14:28
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Goue Leeus het drie veranderinge en een posisionele skuif gemaak aan die span wat Vrydag in die Curriebeker-kragmeting teen die Luiperds in Potchefstroom uitdraf.

Op regtervleuel vervang Jannie Boshoff vir Deon Rensburg, wat uit die 22-tal weggelaat is.

Michael Rhodes is van die plaasvervangersbank gehaal om op regterflank uit te draf, met Derick Minnie wat na die linkerkant sal skuif.

Johan Snyman vervang die beseerde Wikus van Heerden in die nr. 4-trui.

Afskoptyd Vrydag is 19:10

So lyk die span:

15 Jaco Taute, 14 Jannie Boshoff, 13 Doppies la Grange, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Michael Killian, 10 Elton Jantjies, 9 Michael Bondesio, 8 Joshua Strauss (kaptein), 7 Michael Rhodes, 6 Derick Minnie, 5 Franco van der Merwe, 4 Johan Snyman, 3 Patric Cilliers, 2 Bandise Maku, 1 JC Janse van Rensburg

Substitutes: 16 Martin Bezuidenhout, 17 Jacobie Adriaanse, 18 Warrem Whiteley, 19 Jaco Kriel, 20 Rudi Paige, 21 Burton Francis, 22 James Kamana

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: goue leeus  |  curriebeker  |  luiperds

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Karl sê... My hart het amper gaan staan toe ek lees van De Villiers. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i AT (E87)
2007
R 210,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

FORD

Ranger 2.5TD Hi-Trail D-Cab Dsl PU MY09
2009
R 199,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.