Leeus tem Luiperds
2010-08-28 01:33
Johannesburg - Die Leeus het meer aanvallende wapens as die Luiperds gehad en hulle Vrydagaand gemaklik 45-22 op Coca Cola Park geklop.
Puntemakers:
Leeus:
Renaldo Bothma (2), Johan Snyman (2), Warren Whiteley, Michael Killian, Jano Vermaak
Doelskoppe: Elton Jantjies (3), Burton Francis (2)
Luiperds:
Drieë: Michael Bondesio, Jan van Zyl, RW Kember
Doelskoppe: Clayton Durand (2)
Strafskop: Neill Jacobs
– SuperSport
Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg