Leeus kou naels oor Strauss-besering

2011-08-30 13:40
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Goue Leeus se breier, John Mitchell, het een verandering gemaak aan sy beginspan wat Vrydag in die Curriebeker-kragmeting teen die Pumas in Nelspruit uitdraf.

Die Rooibontes se flank Derick Minnie, wat ligte harsingskudding en 'n besering aan sy oor het, word deur Michael Rhodes vervang.

Onsekerheid heers nog oor Joshua Strauss, wat verlede naweek se oorwinning oor die Natalse Haaie weens 'n ribbesering moes misloop, se deelname. Maar sy naam is voorlopig in hakies langs Warren Whiteley gevoeg.

Mitchell sal Donderdag aankondig wie op agsteman uitdraf en wie op die plaasvervangersbank sal diens doen.

So lyk die span:

15. Jaco Taute, 14. Deon van Rensburg, 13. Lionel Mapoe, 12. Alwyn Hollenbach, 11. Michael Killian, 10. Elton Jantjies, 9. Michael Bondesio, 8. Warren Whiteley/Joshua Strauss, 7. Michael Rhodes, 6. Cobus Grobbelaar, 5. Franco van der Merwe, 4. Wikus van Heerden, 3. Patric Cilliers, 2. Bandise Maku, 1. JC Janse van Rensburg.

Plaasvervangers: Martin Bezuidenhout, Jacobie Adriaanse, Johan Snyman, Warren Whiteley/Joshua Strauss, Jaco Kriel, Doppies La Grange, Burton Francis.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: pumas  |  goue leeus  |  beserings  |  curriebeker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Karl sê... Hierdie seuns moet nog leer om Rugby voetbal te speel. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i AT (E87)
2007
R 210,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

FORD

Ranger 2.5TD Hi-Trail D-Cab Dsl PU MY09
2009
R 199,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.