Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Leeus-baas omgekrap oor Allister se sêgoed

2012-08-22 11:20
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die president van die Goue Leeus-rugbyunie, Kevin De Klerk, is omgekrap oor die breier van die Stormers, Allister Coetzee, se aanmerking dat hy van die Lions-spelers na die Kaap wil lok, het Sport24 Woensdag berig.

Die Westelike Provinsie pak die Goue Leeus Saterdag in 'n Curriebeker-kragmeting op Cocacola-park en spelers soos Elton Jantjies, Pat Cilliers, Franco van der Merwe, Josh Strauss, JC Janse van Rensburg en Jaco Taute kan moontlik in Coetzee se visier wees.

Die breier het vroeër die week erken dat hy dalk sou belangstel om aan een of twee Johannesburgers 'n kontrak te bied.

"Sommige van die ander franchise-spanne sal kyk om te sien of spelers beskikbaar is omdat die Lions nie aanstaande jaar Super-rugby gaan speel nie," het Coetzee gesê.

"Elton Jantjies is 'n speler wat byvoorbeeld 'n uitkom-klousule in sy kontrak het as die Lions nie in die Super-reeks sou speel nie."

Alhoewel de Klerk erken dat een of twee spelers "uitkom-klousules in hul kontrakte het", was hy nie beïndruk met Coetzee se aanmerkings nie.

"Ek hou regtig baie van Allister, maar is absoluut geskok dat hy so 'n opportunistiese uitlating sal maak. Waar is die gees van sport en die respek tussen ons. Wat hier aangaan is nie sport nie."

"Wat met ons (die Lions) gebeur het was nie ons besluit nie."

"Ek wil graag vra dat hulle (die ander unies) net 'n bietjie etiket in die verband sal gebruik," het de Klerk bygevoeg.

Afskoptyd Saterdag tussen die WP en Leeus is om 17:05 in Johannesburg.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
36 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.