Leeus Bok kwyt, een ryker

2010-06-08 08:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg. – Die Leeus se Springbok-stut Heinke van der Merwe het ’n kontrak onderteken om van 1 Julie af twee jaar vir ’n Ierse rugbyklub, Leinster, te speel.

Manie Reyneke, uitvoerende hoof van die Goue Leeus Rugbyunie (GLRU), het gesê hoewel die unie jammer is om ’n speler soos Van der Merwe te verloor, is dit die ideale geleentheid vir hom om sy volle potensiaal te bereik.

Goeie nuus vir die Leeus is dat die afrigter van die Western Force, John Mitchell, en die Springbok-senter van die Sharks Waylon Murray (24) hul kontrakte by die Leeus onderteken het.

“Ek wou nog altyd in die Curriebeker-reeks afgerig het. Ek onderskryf Dick Muir (die Goue Leeus se direkteur van afrigting) se visie en glo in hom,” het Mitchell gesê.

Dié gewese All Black-afrigter sal die Leeus in die Curriebeker-seisoen afrig terwyl Muir sy Bok-verpligtinge as agterlyn-afrigter nakom. “Dit is my doel om die wenkultuur weer by die Leeus te vestig. My eerste plig is om vas te stel waarom hulle nie volgens hul vermoë in die Super14 gespeel het nie,” het Mitchell gesê. 

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: glru  |  leeus  |  rugby  |  springbokke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Karl sê... Hierdie seuns moet nog leer om Rugby voetbal te speel. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i AT (E87)
2007
R 210,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

FORD

Ranger 2.5TD Hi-Trail D-Cab Dsl PU MY09
2009
R 199,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.