Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lambie nie WP se enigste kommer

2012-10-23 08:35
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Alhoewel Allister Coetzee erken dat die Haaie se losskakel Patrick Lambie 'n reuse bedreiging inhou, sê hy die WP sal 'n fout maak as hulle slegs op hom in Saterdag se Curriebeker-eindstryd in Durban fokus.

Lambie was twee jaar gelede instrumenteel in die Haaie se oorwinning in die Curriebeker-eindstryd teen die Streeptruie op Kingspark.

Hy het ook 'n sterk vertoning in laas naweek se halfeindstryd teen die Bulle gelewer en het Morné Steyn heeltemal oorskadu.

"Hy is 'n begaafde speler wat onmiddelik toeslaan wanneer daar 'n geleentheid is," het Coetzee Maandag aan Sport24 gesê.

Die WP-breier was egter vinnig om uit te wys dat hulle nie net op een speler in 'n span met hope talent kan fokus nie.

"Ons wil ons opponente eerder as 'n span beskou en seker maak dat ons planne in plek is. Ons kan nie net oor Lambie bekommerd wees nie, want die hele span is sterk en gevaarlik."

"Ons weet ook dat hulle 'n sterk plaasvervangerbank het wat een of twee Springbokke insluit," het Coetzee aan Sapa gesê.

Afskoptyd Saterdag op Kingspark is om 17:00.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Crown - 11:11 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS throught the Crown Interchange towards Main Reef Road
  • Tuesday North Riding - 11:00 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - expect DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.