Kiwi's sê nee vir 'geen seks'-veldtog

2011-08-17 13:07
Tweets Share Share line Print

Wellington – Die All Blacks bevind hulle midde 'n omstrede bemarkingsveldtog wat ondersteuners aanmoedig om 'nee te sê vir seks' tydens vanjaar se Wêreldbeker-toernooi. 

Dié inisiatief, wat deur Nieu-Seeland se Telecom-diensverskaffer aangevoer word, doen 'n beroep op All Black-ondersteuners om hulself van seks tydens die Wêreldbeker te weerhou.

Volgens berigte is die Nieu-Seelandse rugbyunie (NZRU) geïrriteerd met die veldtog, alhoewel die unie Dinsdagaand 'n verklaring uitgereik het wat dit ondersteun.

"Abstain for the All Blacks" skop volgende week op die All Blacks se ondersteunerswebtuiste BackingBlack af.

Die veldtog sal deur die voormalige All Black-kaptein Sean Fitzpartrick gelei word en deelnemers sal swart rubberringe dra om te wys dat hulle die inisiatief ondersteun.

Volgens 'n meningspeiling oor die beplande veldtog het 92% van die meer as 14 000 stemme gesê: 'Jy maak seker 'n grap,' teenoor 8% wat meen dit is 'n goeie idee.

Organiseerders hoop dat dié veldtog Nieu-Seelanders op dieselfde manier sal inspireer as wat Sir Peter Blake se rooi sokkies dit destyds tydens die America's Cup reggekry het.

Maar 'n bemarkingspersoon wat bekend is met die inisiatief het gesê Telecom se advertensie-agentskap, Saatchi & Saatchi, wou hê dit moes omstrede wees.

Hy het aan die Herald gesê: "Dis 'n vernedering. Die res van die wêreld gaan vir ons lag."

Plakkate sou oorspronklik in publieke kleedkamers opgeplak word wat sê: "dink aan jou ma in 'n bikini – sê nee vir seks." Maar die plan is toe later laat vaar.

Telecom se direkteur van bemarking, Kieren Cooney, het gesê die nuwe veldtog is bedoel om "tong-in-die-kies" te wees.

Lees verder.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

NZH

Lewer kommentaar op hierdie artikel
56 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Karl sê... Hierdie seuns moet nog leer om Rugby voetbal te speel. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i AT (E87)
2007
R 210,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

FORD

Ranger 2.5TD Hi-Trail D-Cab Dsl PU MY09
2009
R 199,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.