Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kings kondig Super-groep aan

2013-01-08 09:41
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die voormalige Blou Bul-heelagter Tiger Mangweni kon nie die Southern Kings se groep vir die Superrugby-reeks haal nie.

Mangweni, wat verlede jaar as die OP Kings se speler van die seisoen aangewys is, is nie in die 40-man-groep ingesluit wat Maandag aangekondig is nie, het Sport24 berig.

Die 33-jarige speler, wat meestal op senter vir die Kings uitgedraf het, sal nou glo ‘n leierskapsrol by die OP Kings se Vodacombeker-span inneem.

Nog veterane wat nie die Kings se groep gehaal het nie, is die voormalige Sewes-bokke Wayne van Heerden en Mzwandile Stick.

Die Kings se Superrugbyreeks skop die 23ste Februarie teen Australië se Force af.

Die Kings se groep ly so:

Voorspelers:

Rynier Bernardo, David Bullbring, Kevin Buys, Cornell du Preez, Jacques Engelbrecht, Jaco Engels, Schalk Ferreira, Hannes Franklin, Ross Geldenhuys, Lizo Gqoboka, Virgil Lacombe, Tomas Leonardi, Bandise Maku, Edgar Marutlulle, Mpho Mbiyozo, Darron Nell, Daniel Adongo, Devin Oosthuizen, Steven Sykes, Wimpie van der Walt, Luke Watson (kaptein)

Agterspelers:

Demetri Catrakilis, Ronnie Cooke, Wesley Dunlop, Siyanda Grey, Johan Herbst, Michael Killian, SP Marais, Scott Mathie, Waylon Murray, Hadleigh Parkes, Sergeal Petersen, Marcello Sampson, Shakes Soyizwapi, Wayne Stevens, Andries Strauss, Elrich van Vuuren, Shaun Venter, Nicolas Vergallo, George Whitehead

– Lees hier meer.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

Lees meer oor: superrugby  |  southern kings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.