Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kings het berg om te klim

2012-10-25 12:25
Tweets Share Share line Print

Port Elizabeth – Die OP Kings hoop om te bewys dat hulle saam met die groot kanonne kan speel deur ‘n massiewe agterstand uit te wis wanneer hulle Vrydag teen die Vrystaatse Cheetahs in die tweede promosie-relegasie-wedstryd uitdraf.

Alan Solomons, die Kings se direkteur van rugby, het gesê dat sy span steeds vol vertroue is dat hulle volgende jaar in die Curriebeker se topdivisie kan speel.

“Hierdie is ons kans om te bewys dat ons dat ons daar bo behoort,” het Solomons gesê.

“Ons het te veel foute in die eerste wedstryd gemaak en dit het die Cheethas die kans gegee om die punte in te ryg.”

Solomons het ook gesê dat die Kings, wat volgende jaar Super-rugby gaan speel, dieselfde benadering deur die Cheethas verwag.

Die Cheethas het die Kings 53-14 in Bloemfontein vermorsel.

“Ons weet dat hulle weer ‘n kragvertoning wil lewer, maar ons weet ook dat ons die ondersteuners in die eerste wedstryd in die steek gelaat het.”

“Ons het hard gedurende die week gewerk en hopelik kan ons ‘n sterk vertoning lewer.”

Die Cheetahs het ‘n volle vyf liga-punte in die eerste wedstryd aangeteken.

Dit beteken die Kings het ‘n berg om te klim as hulle die promosie-relegasie-stryd wil wen. Hulle sal met 40 punte moet wen, en sal ook vyf drieë moet druk en verseker dat die Cheethas nie ‘n bonuspunt kry nie.

Die Cheetahs hou egter vol dat hulle nie nou die voet van die pedaal sal afhaal nie.

“Dit is hoekom ons Rayno Benjamin in die beginspan ingesluit het,” het Naka Drotské, afrigter van die Cheethas, vroeër die week gesê.

“Hy het baie goed op die aanval gelyk tydens die eerste wedstryd en het ‘n groot impak van die bank af gemaak.”

“Die idee is om soveel drieë as moontlik te druk.”

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: kings  |  cheethas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:21 AM
    Road name: Mabopane Highway Southbound
    DELAYS between Brits Road and Eskia Mphahlele Drive
  • Wednesday Booysens - 06:21 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Booysens and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.