Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kaizer Chiefs gaan Sharks, Lions pak

2012-11-27 13:39
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Premierliga-sewestoernooi, wat aanstaande maand in George afskop, het sy vier uitspeelgroepe van drie spanne elk gefinaliseer.

Ses rugbyunies (WP, Boland, Cheetahs, Bulls, Lions en Sharks) neem aan die toernooi deel terwyl ses privaat spanne (NBM All Stars, Vikings, Mighty Mohicans, Samurai, Kaizer Chiefs en Living Ball) ook ingeskryf het.

Die twee topspanne van elke groep sal vir die kwarteindrondes op die tweede dag kwalifiseer en die wenspan sal met prysgeld van R1 miljoen wegstap.

Die toernooi vind op 14 en 15 Desember in George op Outeniquapark plaas.

Groep A

NBM All Stars
Vikings
Blue Bulls

Groep B

Cheetahs
Might Mohicans
Boland

Groep C

Samurai
Kaizer Chiefs
WP

Groep D

Sharks
Lions
Living Ball

Skedule:

Dag een:


NBM All Stars teen Boland

Vikings teen Mighty Mohicans

Blue Bulls teen Cheetahs

Samurai teen Living Ball

Kaizer Chiefs teen Lions

WP teen Sharks

NBM All Stars teen Cheetahs

Vikings teen Boland

Blue Bulls teen Mighty Mohicans

Samurai teen Sharks

Kaizer Chiefs teen Living Ball

WP teen Lions

NBM All Stars teen Mighty Mohicans

Vikings teen Cheetahs

Blue Bulls teen Boland

Samurai teen Lions

Kaizer Chiefs teen Sharks

WP teen Living Ball

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: sewesrugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.