Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Juan Smith mik na 2013

2012-09-19 11:48
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die losvoorspeler van die Cheetahs Juan Smith, hoop om in 2013 ‘n suksesvolle terugkeer na rugby te maak.

Die Springbok-veteraan sukkel om van 'n haksening-besering te herstel wat hy twee jaar gelede tydens die Super-reeks opgedoen het.

Die Vrystater het laas vir die Springbokke in 2010 gespeel en het besluit om die 2012-seisoen mis te loop om sodoende meer op sy rehabilitasie te fokus.

"Ek wil nie te veel druk op myself plaas nie," het Smith in 'n onderhoud aan die keo-webtuiste gesê.

"Op hierdie stadium konsentreer ek net op my rehabilitasie. Ek het ook met 'n loopbaan in die korporatiewe wêreld begin wat my besig hou."

"My doelwit is om 'n terugkeer te maak vir die Cheetahs in aanstaande jaar se Super-reeks, maar ons sal kyk hoe die dinge gaan. Ek vat dit een dag op 'n slag."

Die Springbokke sukkel vanjaar met beserings, veral onder die losvoorspelers.

Alhoewel Smith in Julie sy 31ste verjaardag gevier het, hoop hy steeds om toetsrugby te speel.

"Om vir die Bokke uit te draf is beslis nog een van my doelwitte. Ek sal myself moet bewys wanneer ek gereed is."

Smith het sy internasionale debuut in 2003 gemaak en het in 63 toetse vir die Springbokke gespeel.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Keo
 

Lees meer oor: juan smith  |  beserings  |  springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.