Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Johan Goosen onder mes

2012-10-09 12:32
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Springbok-losskakel Johan Goosen het bevestig dat hy Dinsdag 'n operasie sal ondergaan nadat hy sy knie in die nederlaag teen die All Blacks in Soweto beseer het.

Hy het Dinsdag nog twee spesialiste besoek nadat die eerste twee dokters verskil het oor of hy onmiddellik 'n operasie moet ondergaan of nie.

Die 20-jarige Vrystater het onlangs van 'n skouerbesering teruggekeer en het met 'n gekneusde hak teen die All Blacks uitgedraf.

Goosen het Saterdag mank van die veld gestap en is deur Elton Jantjies in die eerste helfte vervang.

Die losskakel het 'n graaddrie-skeur aan sy mediale knieligamente en sal Dinsdagmiddag om 12:00 geopereer word, volgens die SA Rugby-tydskrif se inskrywing op Facebook.

Hy sal na verwagting drie maande op die kantlyn wees.

Die Springbokke pak Ierland op 10 November in Dublin gevolg deur toetse teen Skotland (17 November, Edinburg) en Engeland (24 November in Londen).

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: johan goosen  |  beserings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Piet Pompies sê... Hy Dimitre is geensisns Dan Carter nie, maar is beslis iemand om na te kyk vir 'n veilige opsie. Hy't goed gedoen vir die Stormers verlede jaar, en nog beter gedoen die jaar. Ek sien glad nie dat hy gate en sirkels deur die oponente gaan hardloop nie, sy skopskoen is dodelik, en hy doen wat van hom gevra word. Ten minste op die bench. PS. Ek skree nie vir die kus streke nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Tax manager

Sandton
Communicate Cape Town Finance
R600000 - R700000

Tax Specialist

Midrand
Communicate Cape Town Finance

Management Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.