Jean de Villiers sál uitdraf teen Iere

2010-11-05 12:07
Tweets Share Share line Print

Dublin - Die Bok-senter Jean de Villiers het 'n fiksheidstoets geslaag om Saterdag in sy 64ste toets vir Suid-Afrika teen Ierland op die Aviva-stadion in Dublin uit te draf.

De Villiers neem sy plek in die middelveld langs Zane Kirchner in, vir die Springbokke se eerste toets van hul Grand Slam-toer in Europa.

Intussen is Willem Alberts op die plaasvervangersbank deur sy Haaie-spanmaat Keegan Daniel vervang. Alberts sukkel steeds om van sy kuitspierbesering te herstel.

"Beserings het ons regtig hard getref. Om vir Jean terug te hê is wonderlike nuus," het afrigter Peter de Villiers tydens 'n perskonferensie gesê.

Afskop Saterdag in Dublin is om 19:30. Die skeidsregter is Nigel Owens van Wallis.

Spanne:

Ierland:

15 Rob Kearney, 14 Tommy Bowe, 13 Brian O'Driscoll (kaptein), 12 Gordon D'Arcy, 11 Luke Fitzgerald, 10 Jonathan Sexton, 9 Eoin Reddan, 8 Jamie Heaslip, 7 David Wallace, 6 Stephen Ferris, 5 Mick O'Driscoll, 4 Donncha O'Callaghan, 3 Tony Buckley, 2 Rory Best, 1 Cian Healy

Plaasvervangers: 16 Sean Cronin, 17 Tom Court, 18 Donncha Ryan, 19 Denis Leamy, 20 Peter Stringer, 21 Ronan O'Gara, 22 Keith Earls

Suid-Afrika:

15 Gio Aplon, 14 Bjorn Basson, 13 Zane Kirchner, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Ruan Pienaar, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (kaptein), 4 Bakkies Botha, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira

Plaasvervangers: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 CJ van der Linde, 18 Flip van der Merwe, 19 Keegan Daniel, 20 Francois Hougaard, 21 Adi Jacobs, 22 Pat Lambie

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Attie sê... As die kern van Heyneke se Bokspan verniel word gaan ons sukkel teen die pommies.Bulls gaan erg sukkel teen die lions en Sharks. Wat se Naas vir die Bulls en Stoermers? Die reeks word nie in Mei maand gewen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i AT (E87)
2007
R 210,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

FORD

Ranger 2.5TD Hi-Trail D-Cab Dsl PU MY09
2009
R 199,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.